Monthly Archives: Julie 2013

Bes-maats

My beste maat op Laerskool se naam was Adri, ‘n meisie met donkerbruin oĆ« en koperrooi hare. Ons het oor en weer gekuier en saam gespeel gedurende pouses, die lewe was wonderlik. Adri se ouers het later weggetrek na ‘n … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

I am a runner!

‘n Belangrike deel van die voorbereiding vir ‘n wedloop, is die sogenaamde ‘tempo run’. Dit behels om vir ‘n kort afstand teen ‘n vinnige tempo te hardloop. ‘n 5km tempo-run is een van my gunsteling oefensessies, en gaan ‘n ver … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Come to Me

God praat op verskillende maniere met Sy kinders. Met my praat Hy dikwels deur musiek. Ons besit ‘n wye verskeidenheid geestelike musiek, en baie van die liedere het om verskillende redes ‘n spesiale plek in my hart. Ek koppel spesifieke … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar