Die liefde van Jesus…

‘Ek weet dat ek weet dat ek weet, U is lief vir my’, sing ons Sondagoggend in die kerk.
Die Skrifgedeelte in Liefkind se ‘Bybelse dagboek vir kinders’ vir Sondagaand komplimenteer die tema.
Ek wys Liefkind op die grootsheid van Jesus se woorde in Johannes 15:9

‘Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Bly in hierdie liefde van My’.

‘Wat laat jou Jesus se Liefde beleef?’, wil ek van my pre-teen weet.
Sy dink ‘n oomblik na en antwoord dan:
‘Deur Bybelversies, soos daai een… Deur musiek… Deur die mense om my… En deur die natuur’.

Ek glimlag vir haar. Dit is ‘n allesomvattende antwoord!

Advertisements
This entry was posted in Geestelik, Liefkind. Bookmark the permalink.

1 Response to Die liefde van Jesus…

  1. As hierdie ouma ‘n kleinkind op haar skoot vashou, beleef sy die volle genade en liefde van haar Skepper.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s