Monthly Archives: Oktober 2018

Die projek

Ek was vir die afgelope klompie maande by ‘n omvangryke en baie intimiderende projek by my werksplek betrokke. Die teikendatum was, na my mening iewat onrealisties, en die kliënte se professionele standaard op ‘n hoër vlak as wat ons tot … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

The good life!

Wanneer ek en Liefman op ‘n Saterdagaand om ‘n braaivleisvuurtjie sit, al turend na die vlamme, elk met ‘n goeie glasie rooi in die hand, voel ek sielsalig gelukkig. Later, om die eetkamertafel, magie vol van ‘n keurig gebraaide vleisie, … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefde | Lewer kommentaar

Kan enige iemand ‘n leier wees

Die tienerkind in my huis deel tydens aandete haar frustrasies oor die leierskapsmodel wat by haar laerskool gevolg word. Daar is nie ‘n leerlingraad verkies nie. Instede daarvan word al die graad-sewe leerlinge om die beurt die geleentheid gegee om … Lees voort

Posted in Inspirasie | 3 Kommentaar

Marketplace ministry

In Graham Power’s insightful book, ‘Transform your work life’, he explains the difference between a marketplace ministry and a pulpit ministry. It is important that a pastor understands the difference between the two. In a pulpit ministry, a pastor will … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Die moderne Spreuke-vrou

Ek lees onlangs ‘n skrywe op sosiale media wat kinders se gedragsprobleme en die hoë selfmoodsyfers onder tieners onder die deur van voltyds werkende moeders invee. Dieselfde kwessie het, volgens die skrywer, ook kerke wat leegloop en ‘n hoë egskeidingsyfer … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar

Lag en traan

Dit is amper vier jaar vandat jy weg is. Vir ewig sal ek die bekendheid van jou gesig onthou. Maar die laaste paar maande word ek bewus daarvan dat ek die klank van jou stem begin vergeet. Jou diep radio-stem … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Dit ís my probleem

Ek het nog altyd geglo in die spreekwoord dat wysheid saam met grysheid kom. Ek het lank reeds besluit dat ‘n jongeling met beperkte lewenservaring se raad met ‘n knippie sout geneem kan word. ‘n Onlangse geselsie oor ‘n koppie … Lees voort

Posted in Inspirasie | 1 Kommentaar