Vyf jaar

Dit is vandag vyf jaar vandat jy Hemel toe verhuis het. Na Jesus toe. Vyf jaar wat soos ‘n oogwink verby is. Vyf jaar wat soos ‘n ewigheid voel.

Tyd het, teen my verwagting in, tóg ook heling gebring. Ek kan vandag aan jou terugdink, van jou praat, sonder om te wil huil. Sonder selfs om hartseer te word. Maar net soms. Want vandag… Die intensiteit van vandag se verlang maak seer.

Elke keer wanneer ek aan jou terugdink, is dit met dankbaarheid dat ons in jou menswees kon deel. Vir die mooiste herinneringe aan jou grootbeer-agtige postuur, en jou nóg groter persoonlikheid.

Jy het die kuns verstaan van hoe om elkeen van ons geliefd en spesiaal te laat voel. Só sal ons jou altyd onthou.

This entry was posted in Hartsmense, Hemellinge. Bookmark the permalink.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s