Anti-stres

Running scared deur Edward T. Welch is ‘n juweel soos min wat ek nog teegekom het.  Die skrywer skop af deur die stelling te waag dat mense in werklikheid daarvan hou om bang te wees.  Het jy al ‘n kleuterstorie sonder ‘n wrede heks of ‘n nare stiefma gelees?  Dan is daar die adrenalien-gestookte rekenaarspeletjies of gru-flieks waaroor baie tieners gaande is.  Baie mense betaal om ‘n spookhuis te besoek of ‘n woeste wipwaentjierit by ‘n karnavaal mee te maak.   Ons is eenvoudig gek na die adrenalien.   Geen wonder dan dat vele volwassenes maar net aanhou om bang te wees nie, siende dat  die gewoonte al kleintyd gevestig is.

‘n Groot deel van Welch se argument om ‘n volhoubare oplossing vir angstigheid en vreesagtigheid te kry, rus op die gedeelte in die Bybel waar God mamma vir die Israeliete in die woestyn voorsien het.   Behalwe vir die Sabbat waar daar nie manna was nie, en op die vorige dag voorsiening voor gemaak moes word, was daar net genoeg manna vir elke dag.  Op dieselfde manier gee God vir ons elke oggend net die genade wat ons op daardie spesifieke dag sal nodig kry.  Daarteenoor gaan angstigheid of bekommernis dikwels oor gebeure wat ons in die toekoms antisipeer.  Welch skryf dat sy grootste vrees is om aan versmoring of verdrinking te sterf.   Hy kry omtrent ‘n paniekaanval al dìnk hy net aan so ‘n vooruitsig.  Maar, vervolg hy, sou dit gebeur dat hy werklik aan verdrinking sterf, sal God eers ín die situasie vir hom die genade en krag gee om dit te hanteer.   Dit geld vir enige situasie waaroor ek my bekommer, in die oomblik sal God met my wees en my deursien.   Ek vind dit ‘n heerlik gerustellende gedagte.

Die tweede hooftema van die boek gaan daaroor dat om dood te gaan, die ergste is wat met my kan gebeur.   Dan leer Romeine 6 in die Bybel ons dat ek saam met Christus gesterf het, en ook saam in Sy opstanding deel.  Dit beteken dat ek die ergste wat met my kán gebeur, om dood te gaan, reeds beleef en oorleef het!  Dit gee ‘n heel nuwe perspektief oor alle kwessies wat daarop mag volg. 

Vervolgens ‘n aantal gedagtes uit die boek om te stoor vir toekomstige verwysing:

One of the first steps in combating fear is to slow down – be quiet.

If fear slows down for a moment, is realizes that peace and rest can only reside in someone, rather than something.

Fear calls out for a person bigger than ourselves.  Faith sees more, not less.

Fear and worry are not mere emotions, they are expressions of what we hold dear.  Whatever you think you need, will control you.  We worry when our perceived needs are not met.

Life is certainly much easier when I am less concerned about myself and more interested in the King.

When God makes promises too good to be true, they are indeed true.

Whatever challenges are up ahead, we will be given grace for them when they come, not before.

Don’t be anxious, pray. In relationships, also with God, think in terms of faithfulness, not perfection.

According to Isa 43:25 God bases His forgiveness on himself and his forgiving character, not on the quality of your confession.

One of the principles God gives to those who worry is that we should focus on Him today and trust Hom to give us the grace to handle tomorrow.

Hold tight unto the things of this world and you will be anxious. He who has everything else has no more than he who has God only. CS Lewis

In respect to worrying about our children: We die to our notions that God does not take care of our children. We die to the fear that no one is in control. We die to our belief that God is not always good. We die to the conviction that says: My children are mine and mine alone!

Your fears are more about God than you realize. It is as if fear needs to be replaced in our lives and it is replaced by the simple question: What does my Father, the King, wants me to do now.

We don’t have to aspire to great projects. We can just open our eyes and ask God what He wants us to do now. Trust God and do the next thing.

The ordinary done in obedience to Christ is beautiful, inspired and often times heroic.

The goal is not the alleviation of anxiety so much as it is the pursuit of God’s purposes.

We honor God when we believe what He says. Manna will be there when we need it.

Fear and anxiety are always occasions for us to mature as people who pray.

When you know that the story will end well, it is almost impossible to be afraid.

Faith is a shift of confidence and trust to One who has always proven faithful.

If God seems too good to be true, you are beginning to know Him.

This entry was posted in Leefstyl. Bookmark the permalink.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s