Monthly Archives: Augustus 2012

Impak

Ek woon ‘n begrafnis by van ‘n man wat op drie en vyftig jarige ouderdom gesterf het. Dit tref my hoe ons beskouing van ouderdom verander soos wat ons ouer word. Toe ek twintig was, het ek gedink ‘n vyftigjarige … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

TanneMuis

Ons is nou op die tannemuis-stadium. Sus is teen hierdie tyd al so ‘n gesoute haasbek dat sy tand nommer 7 en 8 sommer self trek. No big deal. Die eintlike opwinding begin elkeval moes eers as die tand uit … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Hardloop is beter as tjoklits

My selfoon se alarm wek my donkervroeg op ‘n Saterdag oggend en in die oomblikke voordat ek opstaan vra ek myself wrewelrig af: “Hoekom doen ek dit nou weer…?”. Ek pluk my klere aan, sluk ‘n bakkie oats af en … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

My fynproewertjie

Ek het ‘n kind wat neus optrek vir hoender en vis, maar vingers aflek as dit kom by restaurant slakke of mossels uit ‘n blikkie. Ek het ‘n kind wat hoegenaamd nie die bekoring van slap tjips verstaan, maar uit … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar