Monthly Archives: Julie 2013

It’s only grace

Wat ‘n ongelooflike voorreg, om in my hande te hou, die outo-biografie van ‘n man wat diep, diep spore in my menswees gemaak het. My geestelike mentor in die volste sin van die woord, in sekere opsigte ook ‘n geestelike … Lees voort

Posted in Geestelik, Inspirasie | Lewer kommentaar

Supernanny-styl

Met ‘n onlangs oueraand by my kind se skool, kondig die hoof aan dat daar ‘n praatjie aangebied gaan word oor die onderwerp: ‘dissipline’. Die praatjie word gelewer deur ‘n persoon wat haarself beskryf as ‘n ‘supernanny’, sy is van … Lees voort

Posted in Inspirasie, Liefkind | Lewer kommentaar

Om vraatsig te leef

Ek woon onlangs ‘n erediens by waar die tema van die prediking oor gulsigheid gaan. Hebsug. Hoe lagwekkend is ons lewenswyse eintlik, mymer die doom. Ek staan elke oggend vroeg op, werk lang ure, en gaan saans uitgeput huis toe. … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Met watter oë kyk ek?

Baie aande nadat ek vir Liefkind haar Bybelstorie gelees het, en met haar daaroor gesels, gebruik Heilige Gees die geleentheid om my te leer. Gisteraand lees ons die deel waar Moses verkenners na die Beloofde Land uitstuur. Josua en Kaleb … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Mini-sjef

Ek erken dit ruiterlik: ek is ‘n sucker vir realiteitsprogramme. My nuwe gunsteling-gunsteling is Masterchef. Ek is nie ‘n groot televisiekyker nie, maar vir hierdie program is ek bereid om my aand roetine iewat aan te pas. Gisteraand is dit … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Iemand wat elke dag sy getuienis uitleef

Een van die mees inspirerende mense wat ek ken is een van my Afrika-kollegas by my werk. Hy het begin werk as ‘n algemene werker, en dit wat sy hand vind om te doen, het hy met uitnemendheid en ‘n … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Die beste slaapmedisyne

Dit gebeur deesdae gereeld dat my verstand nog so woel en beplan teen slaaptyd, dat ek om die dood nie aan die slaap kan raak nie. Tot my groot frustrasie lê ek dan ure lank wakker, hoewel ek moeg en … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

In jou skoene

Ouma Grieta vertel my in ‘n fluisterstem dat Liefkind se ogies bloedrooi gehuil was toe sy haar by die skool gaan haal. Een van die klasmaats het gesê Liefkind is ‘n ‘brat’… Oum Grieta het Liefkind onmiddelik ‘n paar belangrike … Lees voort

Posted in Liefkind | 1 Kommentaar

Opklim en weer probeer!

Waar is nog ‘n lekkerte soos ‘n week verlof terwyl Liefkind skoolvakansie het. ‘n Week verlof met die uitsluitlike rede om tyd saam met my dogter te spandeer. Ons het soveel pret gehad, en ek was opnuut dankbaar vir die … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Lensiesop

Ek lees gisteraand vir Liefkind die Bybelgedeelte waar Esau sy eersgeboortereg vir ‘n kooksel lensiesop aan Jakob verkoop. Nadat ons die gedeelte gelees het, vra ek vir haar: “Het Jakob iets verkeerd gedoen?”. “Ja!”, antwoord sy verontwaardig, “hy het sy … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefkind | Lewer kommentaar