Monthly Archives: November 2019

Om vrese te konfronteer

Neil T Anderson se boek, Stomping out of fear, is eintlik vir die tienermark geskryf, maar tog is die waarhede daarin tydloos en kan dit deur enige iemand toegepas word. Anderson begin deur die verskil tussen vrees en angs uit … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Gebed vir geluk by die ongeluk

Sy is ‘n merkwaardige vrou, in elke aspek denkbaar. ‘n Enkelmamma wat haar hart en siel aan die grootmaak van haar twee seunskinders gewy het. Beide is teen hierdie tyd jong manne. Die oudste maak sy bestaan derduisende kilometers ver … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Vyf jaar

Dit is vandag vyf jaar vandat jy Hemel toe verhuis het. Na Jesus toe. Vyf jaar wat soos ‘n oogwink verby is. Vyf jaar wat soos ‘n ewigheid voel. Tyd het, teen my verwagting in, tóg ook heling gebring. Ek … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | Lewer kommentaar