Monthly Archives: April 2020

Dubbele vreugde

Terugflits Ek maak haar donkeroggend wakker. Sy staan iewat traag op, maar trek nietemin aan en eet ontbyt sonder om een keer te mor omdat sy sò vroeg moet opstaan op ‘n Saterdagoggend. Tieners is immers bekend daarvoor dat hulle … Lees voort

Posted in Hardloop, Liefkind | 1 Kommentaar

Op reis

Een aand tydens ‘n selgroep-byeenkoms het ‘n vrou, ‘n paar jaar my ouer as ek, terloops genoem dat sy die Bybel al drie maal deurgelees het. Dit het my aangespreek, aangesien ek in my vier dekades op aarde nog nooit … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Vrese

Ek lees ‘n besondere boodskap oor Psalm 91 in Jentezen Franklin se boek, Fear Fighters. Franklin skryf dat, hoewel ons van die ‘Psalms van Dawid’ praat, hierdie spesifieke Psalm deur Moses geskryf is. In vers 13, word verwys na beskerming … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Rich man

Poem by my fifteen-year old Once there was a rich man He was nice and to whom all the children ran He wanted all the riches of the earth but he overlooked love and compassion’s worth. He looked wise and … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar