Monthly Archives: Desember 2012

Ek kyk na my 2012 atletiek lisensie nommer. Ek beleef die jaar se hardloop hoogtepunte. Naval Duiwel maraton se bloedsweet; die euforia van my eerste Comrades, die opwinding van Kersie, my eerste off-road wedloop. Afwagting roer in my vir die … Lees voort

Posted on by johannavr7 | Lewer kommentaar

Ons Kersfees, en daarmee saam my pa se sewentigste verjaardag, was net so spesiaal as waarop ek gehoop het. Na Kersdag sit ek by my Pa se Koi visdam, een van die vreedsaamste plekke in my wereld. ‘n Plek waar … Lees voort

Posted on by johannavr7 | Lewer kommentaar

‘n Wonderwerk se sewentigste verjaardag

Ek is vier maande swanger met my eerste kind, swanger na ‘n lang en moeilike pad, ons wonderwerkie uit God se hand via die infertiliteitskliniek, soos Liefman dit stel. My sus bly my vroeg die Maandagoggend by my werk, my … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefde, Mymeringe | Lewer kommentaar

Daai gogga genaamd ‘bekommernis’

Domie praat Sondag oor bekommernis, ek luister mooi en maak notas, want ai, bekommernis is ‘n erg onwelkome gas wat op ‘n gereelde grondslag my drumpel deurtrap, ongenooid natuurlik! Domie het die volgende oor bekommernis te sê: Bekommernis is ‘n … Lees voort

Posted in Geestelik, Inspirasie | Lewer kommentaar

Alles en wat oor my langnaweek

Ag ‘n langnaweek bly darem maar ‘n lekker treat! Dit is ‘n wonderlike tyd van die jaar hierdie, ek is seker dat die tyd so ‘n bietjie stadiger as gewoonlik verbygaan, tyd gevul met goue oomblikke. Een van die hoogtepunte … Lees voort

Posted in Hardloop, Hemellinge, Liefkind | Lewer kommentaar

Pienk nota

Gister spandeer Liefkind die dag by haar Peetmamma, wat haar kort voor huis toe gaan tyd by my werk besorg. Ek moet gou nog ‘n laaste takie vir die dag afhandel, en terwyl ek laat waai op my rekenaar se … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Vakansietyd!

Wanneer ek terugdink, is vele kosbare kleintyd herhinneringe gekoppel aan vakansies. Die vakansies waar ouma Ria saam was, ‘n besoek aan die Paul-Kruger huis… Rustenburg-kloof… goeie ou Hartenbos… duiwe voer op Kaapstad stasie en deur Goue Akker loop terwyl ons … Lees voort

Posted in Liefde, Liefkind | Lewer kommentaar