Monthly Archives: Oktober 2016

Dom vrae

Na aanleiding van ‘n tong-in-die-kies gesprek op ‘n plaaslike radiostasie, skerts ek en ‘n kollega oor die dom vrae wat mense kan vra. Soos wanneer jy voor ‘n hysbak op ‘n grondvlak staan, en iemand anders kom nader, druk die … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

‘n Monster genaamd gejaagdheid

Ek kla by Liefman oor my stresvlakke wat so maklik hand-uit ruk gedurende die skoolkwartaal. ‘Ek voel asof alles buite beheer raak, ek bly wonder of ek nie dalk iets vergeet uit die lysie van belangrike dinge wat ek moet … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar

Lientjie

Ek het ‘n engel ontmoet. Haar naam is Lientjie. Deur baie jare heen het ons af en toe deur gemeenskaplike vriende met mekaar te doen gekry. Maar onlangs, juis by ‘n sosiale geleentheid waarby ons gemeenskaplike belang het, ontstaan daar … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Opbouende stories

Ek luister deesdae baie graag na RSG se radiostasie. Dit is dalk ‘n bewys dat ek besig is om ouer te word. Die musiek op ons streek se plaaslike radiostasie raak soms te woelig na my smaak… RSG se gespreksonderwerpe … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar

Hartsafdrukke

Die leesstukkie in my dogter se Bybelse dagstukkieboek konfronteer kinders se vrees dat hul ouers mag sterf.    My kind het reeds op tienjarige ouderdom met die ongenaakbare wrede realiteit van die dood kennis gemaak toe haar geliefde peetpappa baie … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | Lewer kommentaar

Hardloopwêreld

Daar het die afgelope jaar ‘n groot klemverskuiwing vir my in hardloopwêreld plaasgevind.    Ek het tot in 2014 geoefen vir die Comrades ultra-maraton, en my hele lewe is gereël deur die aantal kilometer wat ek per week moes hardloop.   … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Kos-verkenningstoer

BabaNiggie het ongeveer ‘n maand gelede begin om vaste kossies te eet. Eers ryspappies, want haar slim Mamma later met gestoofde peer gemeng het om die lui dermpie aan te help. Daarna het die Kleinste skorsies geproe, en huidiglik smul … Lees voort

Posted in Ligweg | 3 Kommentaar

Roetine

My Sus, ook my beste vriendin, is die trotse mamma van ‘n ses-maande oue baba.    Sy vertel nou die dag dat haar baba uitstekend op roetine reageer.    Wanneer daar egter die onvoorsiene gebeur wat selfs die geringste afwyking in hul … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar