Monthly Archives: Januarie 2014

Die vulstasie

Doom begin sy boodskap deur op te merk dat hy ‘n ‘gewoonte-dier’ is.   Gesellig vertel hy hoe hy, as hy die slag die pad Kaap toe vat, daarvan hou om by die heel kleinste dorpie te verpoos.    By Abberdene … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefkind, Ouerskap | Lewer kommentaar

‘n Geskenk

Dit is nie net sommer nog ‘n dag nie. Dit is ‘n baie besondere dag – die dag waarop Liefkind haar heel eerste klavierles het. Wat ‘n kosbaarheid. Mag dit die begin van ‘n lewenslange liefdesverhouding wees. Die klavier in … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Liefkind | Lewer kommentaar

Maria en Martha

Ek lees onlangs weer die verhaal in Lukas 10 van die twee Bybelse sussies, Maria en Martha. Jesus kom aan huis van die twee sussies, en Martha begin dadelik werskaf om alles gereed te maak. Maria daarenteen, gaan sit rustig … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

So ‘n ou Mielie!

So breek die dag van die Mielie maraton aan.   Ek wil die maraton dolgraag onder vyf ure aflê en daarmee kwalifiseer om aan Comrades deel te neem.    My oefenmaat, ook my enigste sib, gaan ook aan Mielie deelneem.    Sy … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Als nog normaal

Een dag is als nog normaal.    Ek lag en leef en vind vreugde in die mooi dinge wat die lewe vir my bring.   Ek spring oor hekkies en vlieg deur uitdagings.   ‘n Besoek aan ‘n dokter verander … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Slabbie

Hy was ons voorlingting-onnie, en ook die Aardrykskunde onderwyser van ons skool. Aardrykskunde was ‘n vak waarin ek nie uitgeblink het nie, maar mateloos interessant gevind het. Tot vandag toe verstaan ek die ‘draai links by die huis met die … Lees voort

Posted in Gister se dinge, Hartsdinge | Lewer kommentaar

Ek onthou… die dis!

Dit is wonderlik hoe die menslike brein herinneringe soms aan ‘n spesiale dis koppel.    Wie kry nie lus vir pannekoek wanneer dit reën nie…  Die paadjies loop nie net tussen ‘n  gebeurtenis wat met ‘n spesiale maaltyd gepaard gaan nie, … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Nuwe Jaar’s wegbreek

Ons het die jaar afgeskop met ‘n paar dae in Meiringskloof in die lieflike Oos-Vrystaat. Dit het byna elke laatmiddag gereën, maar ons het spoedig geleer om ons program daarby aan te pas. Ons is vroegoggend deur die voëltjies in … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Woorde

‘Then the Lord reached out His hand and touched my mouth and said to me, “Now, I have put My words in your mouth” (Jeremiah 1:9) Ek lees hierdie Skrif in ‘n dagstukkie raak, en die betekenis daarvan is so … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Longrun pret

My eerste longrun van die jaar lewe twee interessante insidente op. Kort na die 10km merk beweeg ek na ‘n sementpaadjie wat ‘n kilo en ‘n half lank strek. ‘n Benerige tante, in hardloopklere geklee en waterbottel in die hand, … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar