Monthly Archives: Maart 2013

Skepper en skepping

Ek het onlangs aan ‘n padwedloop deelgeneem wat steeds sag in my binneste lê Die 32 kilometer is ‘n roete van verskeidenheid en uitdagings, en ‘n baie spesiale belewenis. Die eerste deel is deur ‘n landelike gebied op ‘n smal … Lees voort

Posted in Geestelik, Hardloop | Lewer kommentaar

Hokaai ‘n slag!

Ek lees onlangs in ‘n tydskrif dat die aktrise Ilse Roos sê dat sy lankal aanvaar het dat sy in die verkeerde tydsgleuf gebore is, dat sy veel beter sou vaar in ‘n vorige eeu, ‘n tyd waar die pas … Lees voort

Posted in Liefde | Lewer kommentaar

Hartjie-dokter

Eendag was daar ‘n dogtertjie wat ‘n seerplek op haar hartjie gekry het. Omdat haar mamma nie die seerplek kon sien nie, het sy niks agtergekom nie. Maar later het die seerplek aan die dogtertjie se hartjie gemaak dat sy … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar

LEWE

Die afgelope paar weke hoor ek van drie jong persone wat sterf. Hoe ouer ek word, hoe meer besef ek hoe subjektief ouderdom is, want hoe ouer ek word, hoe verder skuif die grens van waar ‘oud’ is. Hoe dit … Lees voort

Posted in Inspirasie, Mymeringe | Lewer kommentaar

My held

Ek blaai gisteraand deur een van Liefkind se graad 2 werkboeke. Ek kyk ontroerd na die laaste voltooide opdrag. Die opskrif lees “My held of my rolmodel”. As voorbeeld is foto’s van Oscar Pistorius en Natalie du Toit gebruik, met … Lees voort

Posted in Liefde, Liefkind | Lewer kommentaar

Ek is ‘n mamma

Gister lees ek ‘n skrywe deur ‘n vrou wat vir baie jare met onvrugbaarheid gesukkel het, en nou mamma van drie spruite is. Sy skryf dat ‘n onvrugbare vrou nooit vergeet waarvandaan sy kom nie, en noem voorts wat ‘n … Lees voort

Posted in Inspirasie, Liefde, Liefkind | Lewer kommentaar

Liefdestale van God

Ons het Saterdag uitgewyk na ‘n naburige stad om ‘n maraton te hardloop, die rede,  ‘n vriendin met groot drome wil kwalifiseer vir die groot C. Ek stel noukeurig vir ons ‘n tyd per kilometer ratio kaartjie op. Ons gaan … Lees voort

Posted in Geestelik, Hardloop | Lewer kommentaar

Saam is ons beter!

Ons het gisteraand ons weeklikse omgeegroep byeenkoms gehad. Na aanleiding van ‘n besprekingspunt in Rick Warren se “Saam is ons beter”-fokus waarmee ons besig is, neem die gesprek sy loop na ons as kleingroep. Ons is uiteenlopende vreemdelinge wat in … Lees voort

Posted in Geestelik, Hemellinge, Liefde, Mymeringe | Lewer kommentaar