Monthly Archives: September 2015

Haar storie

Ek het haar ontmoet toe ons nuut by ‘n bestaande selgroep van ons kerk aangesluit het. Sy het treffende groen oĆ« en ‘n lieflike glimlag gehad, maar geen hare op haar kop nie. Iemand het ‘n verspotte grappie daaroor gemaak, … Lees voort

Posted in Hemellinge | 1 Kommentaar

Ek soek ‘n boek!

Ek soek na die spreekwoordelike naald in die hooimoed. Die ding staan so. Ek was ‘n ywerige lid van ons plaaslike biblioteek in my grootwordjare. Ek herlees nou weer al my kleintyd gunstelinge saam met my pre-teen. Ons is die … Lees voort

Posted in Ligweg | 2 Kommentaar

Vat so, diabetes!

‘n Maand gelede het ons huisdokter beslis dat Liefman moet begin om homself daagliks met insulien in te spuit, aangesien sy vastende bloedglukose telling bo 8 bly. Ons het onsself flou geskrik, en gaan smeek vir nog ‘n kans. Ons … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Planne met grys

Ek is ‘n brunet, en was nog altyd mal oor my blink, donker haredos. Die eerste grys haar het reeds in my twintigs blatant sy verskyning gemaak, dus het ek vroeg begin kleur. Maar altyd in ‘n skakering na aan … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Ek is ‘n DBV-hond

My suster en haar man het op ‘n keer ‘n DBV-hond aangeneem. Hulle het agterna vertel dat die hond eers nie reageer het toe hul by haar hok gaan staan nie. Sy was al te veel maal teleurgestel deur belangstelling … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Fliekkaartjie

Nou een aand na Bybeltyd gesels ons gesin oor Jesus se kruisdood en opstanding. “Ja”, begin my tienjarige so reg in haar sterk filosofiese aard; “dit is amper soos die kaartjie wat ons nodig het om te gaan fliek. Jesus … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Michael

Ons het onlangs na die fliek Boyschoir gaan kyk. Dit is ‘n fantastiese fliek wat moeiteloos my top-vyf flieks van alle tye haal. Daar is voorts geen ouderdomsbeperking nie, sodat ek my tienjarige kon saamneem. Die fliek gaan oor ‘n … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Leesgenot

Wat is nou lekkerder as om jou te verloor in ‘n boek, het ek met ‘n onlangse langnaweek herontdek. Ek is baie lief vir lees, en reeds as skoolleerling was ek ‘n ywerige lid van my plaaslike dorpsbiblioteek. Ek moet … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Die fluistering in die windstilte

1 Konings 19 is ‘n Bybel-gedeelte wat my nog altyd aangryp. Dit vertel van die diep dal wat kort op Elia se bergtop-onderving in 1 Konings 18 volg. Dit laat my altyd wonder, waar soek ek na God? As ek … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

So waar as VET!

‘n Maand gelede het ons dokter, na sy bekommerd was oor my diabetiese man se bloedsuikertelling, ons voor ‘n andersoortige ultimatum gestel. Ons het amptelik een maand grasie, as Liefman se bloedtelling nie dan onder 8 is nie, moet hy … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar