Monthly Archives: Februarie 2020

Vyftien!

Ek moet erken dat ek iewat huiwerig voor jou tienerskap getalm het. Kom ons wees nou maar eerlik daaroor, oor die meerderheid van tieners word steen en been gekla. Die indruk word geskep dat die meeste tieners dikbek en egosentriese … Lees voort

Posted in Liefkind | 1 Kommentaar

Minimalis-in-wording

My huidige gunsteling Facebookblad is ‘becoming minimalist’. Elke liewe aanhaling wat daarop geplaas word, vind diep in my siel weerklank. Die volgende is maar ‘n paar voorbeelde daarvan: ‘May the inheritance you leave for your children be greater than material … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Geveerde vriendjie

Na ‘n langnaweek weg ontdek ons ‘n baie opwindende vonds in ons motorafdak. ‘n Jan-Frederik voëltjie het naamlik besluit om nes te bou op Liefman se werkstafel, en boonop twee fraai blouerige eiertjies daarin te lê. Ons tienerdogter veral, is … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Twee spore

Ek lees eenmaal ‘n skrywe deur Rick Warren, geskryf nadat sy vrou met kanker gediagnoseer is. Warren skryf naamlik dat hy altyd gedink het dat die lewe uit bergtop en diep-vallei ervarings bestaan. Dat dit òf goed met jou gaan, … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hartsmense, Inspirasie | Lewer kommentaar