Monthly Archives: Januarie 2020

Verlief!

Dit is ‘n lang tyd vandat ek die laaste keer behoorlik verlief was. Ek onthou my en Liefman se eerste afspraak soos gister. Toe hy my hand vat om vir ons ete te bid, het my emosies so hoog geloop … Lees voort

Posted in Hartsmense, Liefde | 1 Kommentaar

Hoe om regtig fiks te word

My tienerdogter het ‘n leefstylhorlosie by haar tannie as Kersgeskenk ontvang. Die horlosie tel elke treë wat sy deur die dag tgee, en stel die doelwit per dag op tienduisend treë. Op ‘n onlangse Saterdagoggend neem ons gesin oudergewoonte aan … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Sò wil ek oud word

Tydens ‘n onlangse familie wegbreek, besluit my pa om ‘n entjie te gaan stap, en bly so lank weg dat almal later bekommerd oor hom begin word. My pa het geen erg aan ‘n selfoon nie, en daar is in … Lees voort

Posted in Hartsmense, Inspirasie | Lewer kommentaar

Ma se grootskrik siekword

‘Ma is siek. Dis soos laas’, waarsku my Sus toe ek vra of ek kan kom kuier. Ek is dadelik onrustig. ‘Laas’ was ongeveer twee maande gelede. My Ma het aanhoudend gebraak. Wat ons bekommer het, is dat die kleur … Lees voort

Posted in Hartsmense | 1 Kommentaar

Die beste jaar van my lewe

Tydens ‘n onlangse familie-wegbreek speel ons een aand ‘n speletjie waartydens ‘n vraag aan een persoon gevra word, en al die ander deelnemers moet dan die antwoord raai. Die wat reg raai, verdien dan ‘n punt. Party antwoorde is voor … Lees voort

Posted in Mymeringe | 3 Kommentaar