Monthly Archives: Augustus 2014

Liefie-name

So gebruik ‘n terloopse kennis gister die naam-verbuiging waarop my ouers my kleintyd geroep het. Ek dag eers ek hoor verkeerd, maar met die groetslag bevestig sy my gehoor. Die onverwagse familiêriteit val my bra vreemd op die oor. Ek … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Stilte

Ek lees vanoggend ‘n stukkie geskryf deur Joyce Meyer waarmee ek sterk idenfisieer. ‘Een van die dinge waarmee ons daaliks in ons samelewing te kampe het en wat vir ons stres veroorsaak, is lawaai. Om ‘n vreedsame atmosfeer te kan … Lees voort

Posted in Geestelik, Hardloop, Mymeringe | Lewer kommentaar

Bye-bye aan my elektriese kombers!

‘n Vriendin deel die volgende sinsnede deur ‘n skrywer op ‘n sosiale platform. ‘And the day came when the risk to remain tight in a bud was more painful than the rist it took to blossom’. Dit roer onmiddelik ‘n … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

My pre-teen

Hierdie week het ek op ‘n hele aantal wyd uiteenlopende tekens gelet, elk met dieselfde boodskap: my pop word groot! Haar mooi vordering wat die klavier betref is vir my ‘n geweldige riem onder die hart. Klavierspeel was ‘n groot … Lees voort

Posted in Liefkind, Ouerskap | 1 Kommentaar

Oor dankie-sê

Sondag is dit Doom Deernis se preekbeurt. Die tema van sy boodskap is “Hoe sê ‘n mens dankie”. Ek skuif vol afwagting reg, ek identifiseer altyd op ‘n diep vlak met Doom Deernis se boodskappe. Hy begin met ‘n kort … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Hardloop-taal

Nou die dag gaan kuier ek op die ingewing van die oomblik ‘n slag heeltemal alleen vir my Sus. Ek het skaars ‘n beker koffie in die hand of ons val weg. Ons deel planne en drome en vergelyk ons … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Vir ewig en altyd

Ek en manlief het onlangs na ‘n teaterproduksie by ons plaaslike kunstefees gaan kyk, ‘n belewenis waaroor ek nog baie peins. ‘Vir ewig en altyd’, met Marius Weyers en Sandra Prinsloo, ervare akteurs wat ‘n briljante vertoning gelewer het, en … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

‘n Man soos Pappa

Die oorwoë mening is dat dit onnodig, ongegrond en selfs emosioneel ongesond is vir ‘n mamma om saans by haar kind te lê totdat die klein lyfie aan die slaap raak. Des te meer as ‘n kind al nege jaar … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Deur die hemelvensters

JongDomie vertel Sondag dat daar onlangs by sy ouers se huis op hul plaas ingebreek is. Hy was natuurlik eers sleg omgekrap, maar toe hy later weer oor die insident nadink, besef hy dat hy die diewe eintlik jammer kry. … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Gee my eerder ‘n belewenis!

Ek en Skoonsus stap op slentergang deur die uitstalruimte van ons plaaslike kunstefees. Ek verkyk my aan die kreatiwiteit en uniekheid van die produkte wat te koop aangebied word. By ‘n stalletjie wat houtspeelgoed verkoop, tel ek ‘n kunstige gemaakte … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar