Monthly Archives: Februarie 2015

Om ‘nee’ te kan sê

Ek kon nog nooit ‘nee’ sê as iemand my ‘n guns vra nie. Ek is ‘n ‘people-pleaser’ van formaat, en sal myself, en ongelukkig soms ook my huismense in die proses, verontrief om te voldoen aan enige versoek wat na … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Oorsig: The five love languages of teenagers

Ek het lank laas ‘n boek so interessant en insiggewend gevind as ‘The five love languages of teenagers’ deur Gary Chapman. Volgens Chapman is ‘n tiener se twee grootste behoeftes ‘n soeke na identiteit, en ‘n strewe na groter onafhanklikheid. … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

‘n Half-maraton PB

Ek roem onbeskaamd daarop dat ek ‘n hardloper is wat van stap-breuke hou. Hoekom sal mens jouself dan nou ook onnodig moor, wou ek nog altyd weet? Dit mag dalk wees dat ek deur die jare as hardloper so ‘n … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Lesse in kinderopvoeding

Liefkind kan bars van trots toe sy die nuus met my deel. Sy het die punte van die eerste toets in haar graad 4-jaar teruggekry, en sy het sommer baie goed gedoen! Ek deel uitbundig in haar vreugde. Baie mense … Lees voort

Posted in Liefkind, Ouerskap | Lewer kommentaar

‘n Bobaas-juffrou

Net nou die dag sê ek vir iemand: ‘ek kan dit nog hanteer as jy my geld mors, maar moet asseblief nie my tyd mors nie!’. Ek het dit bedoel, ek voel ernstig oor tydsbesteding. As ‘n mamma wat voltyds … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Tekens van die tye

Daar kom ‘n dag in elke vrou se lewe waar sy voor ‘n groot besluit te staan kom: om ligter te gaan. Die besluit is op die ou end amper namens my geneem. Toe my donkerbruin hare twee weke na … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Heaven is real

Drie maande na my swaer Chris se dood en my seer hart is nog niks beter nie. Die verlange na hom is intens en pynlik. Dan roep my man een aand vir my en Liefkind om saam met hom na … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Die droom

Liefkind sit toegewikkel in ‘n snoesige kombers op die sitkamerbank. Daar is nog ‘n tydjie oor voordat ek werk toe moet ry, en ek gaan sit styf teen haar. Sy sê: “Ek het gisteraand die snaakste droom gehad!”. “Ja?”, nooi … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar