Monthly Archives: Julie 2017

‘n Boom se Taal

Ek is gepla met die maan, gaande oor die son se gang, alewig aan’t soek na ‘n treffende wolksformasie, en behep met bome. ‘n Natuurkind, op my gelukkigste in die veld. Moeder sê dat ek altyd maar die mooi sal … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Oor Bybel lees

‘n Aantal jaar gelede het ‘n Godsvrou in ‘n selgroep waarvan ek deel was, getuig dat sy die Bybel al drie maal in haar leeftyd deurgelees het. Dit het geweldig indruk op my gemaak. Ek het in my vyftiende lewensjaar … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

‘n Onderwyseres se omgee

My kind se graad 3-jaar was ongetwyfeld haar mees uitdagende akademiese jaar tot nog. Daar was reeds in Graad 2 tekens dat sy sukkel om by die leertempo te hou, maar met die hulp van ‘n arbeidsterapeut en die natuurlike … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Die waarde van ‘n goeie dokter

Na ‘n onlangse olikheid wat ‘n doktersbesoek regverdig, dink ek na oor die voordele verbonde daaraan om oor baie jare heen ‘n verhouding met ‘n algemene praktisyn op te bou. My eerste besoek aan hierdie dokter was, as pasgetroude, op … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Verrassingspakkie

‘Time is not your enemy, time is your friend. Time is not a thieve, time is a gift. Time is many things, but ‘money’ is not one of those things. The only time that matters, is the time that you … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Die beste belegging in terme van tyd

Oor die afgelope paar weke maak en my huisgenote skynbaar beurte om siek te word, en in die proses gebeur dit dat ons vir ‘n week of drie nie Sondae ons kerk se eredienste bywoon nie. Op hierdie Sondae skakel … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Onthou-kos

Ek lees onlangs die volgende aanhaling: ‘Hoe ouer jy word, hoe langer is die dae, en hoe korter is die jare’ Dit klink soos ‘n paradoks, maar ek beleef die stelling as ‘n realiteit. Die dae sleep soms verby, maar … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

My ‘village’

So om die Jeugdag openbare vakansiedag neem ek my kind vir ‘n Wiskunde ekstra-klas met die oog op die halfjaar-eksamen. Ons kom ‘n lang pad met die aanbiedster van die klas. Sy het my kind begelei op ‘n pad waar … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar