Monthly Archives: Oktober 2017

Gedeelde vreugde

Vir etlike jare het ek die een na die ander hardloop-avontuur nagejaag, met my huisgenote as getroue ondersteuners. My lydsame man het eindelose kere ‘n roete van twee en veertig kilometer kruis en dwars gery vir die volle tydsduur van … Lees voort

Posted in Hardloop | 1 Kommentaar

Wen die stresmonster

Ek is nie heeltemal seker wanneer dit ingesluip het nie. Maar stadigaan begin dit my lewe oorneem. Begin dit inmeng met my vermoĆ« om doeltreffend te funksioneer. Om elke dag te doen wat gedoen moet word, en dit goed te … Lees voort

Posted in Geestelik | 2 Kommentaar

Ode aan ‘cool’

My kind se PeetMamma is baie cool. Sy dra pers strepies in haar pikswart hare om by haar pers trourok te pas. En dit lyk fantasties! Sy bestel nie-identiese tweelingskoene by haar gunteling aanlyn winkel. Die linkerskoen met gekolde partroon, … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Dooie blare

Ek het die volgende aangrypende gelykenis in ‘Freedom from fear’ deur Dr Neil T. Anderson and Rich Miller raakgelees. Dit het my diep geraak, sodat ek dit graag hier wil deel. ——————————————————————————————————————————————– There was once a new tree in a … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Melktert

Ek wil vandag vir jou ‘n melktert bak – met regte botter en volroommelk. Sonder sukkel blaai ek na die regte bladsy in my resepteboek. Toeka se tyd terug reeds het ek die vetgedrukte titel deurgestreep. Wat eers as ‘Korslose … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | 1 Kommentaar

Onbekende Weldoener

Dit is ‘n groot konsternasie as jy met die uitstapslag uit ‘n winkel ontdek dat jy ‘n inkopiesak, met die aankope van die vorige winkel wat jy besoek het nog daarin, in die aanpaskamer laat agterbly het! Ek haas my … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Totsiens

Ek het haar die eerste keer gesien toe sy die spreker was by Choc-huis, waar kinders wat behandeling vir kanker ondergaan kosteloos versorg word, se jaarlikse Lente-tee. Sy was ‘n pragtige, dinamiese sprankelvrou. Sy het in groot detail gedeel oor … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Landloop-doedie

Dit was ‘n goue dag. ‘n Goue belewenis. Die dag van die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe in Potchefstroom. Ek was nie ‘n wafferse atleet op skool nie. Laaste span alles, jy weet… Maar darem het ek deelgeneem. As jy doerie tyd vir … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar