Monthly Archives: Oktober 2021

Hond op Keto

Ses maande nadat ek en my gesin met die Keto-leefstyl begin het sien ons almal, op een dikke na, gesond en viets daar uit. Tot op daardie stadium het dit my nie besonder gepla nie, en het ek dit nie … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar

Halfjaar-geskenk

Die ses-maande herdenking van my liefste pa se heengaan ontketen ‘n verskriklike storm in my.   Dit betrap my totaal onverhoeds.    Ek het nogal gedink dat ek baie mooi vorder op die herstelpad van die rou-proses.  Presies in lyn met die … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Liefde | Lewer kommentaar

Geeskuier

Op ‘n vrieskoue Sondagoggend haal sy haar jas uit die hangkas wyl sy gereed maak om kerk toe te gaan. Toe sy haar weer kom kry, staan sy met haar geliefde in die hemel se broekgordel oor haar arm. Hoe … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | Lewer kommentaar

Vriend

Die afgelope hoeveel maande is ek nie ‘n goeie vriend nie. Nie vir jou of vir enigiemand anders nie. Die verlies aan die pa vir wie ek só lief is, met die daaropvolgende aanpassing by ‘n lewe sonder hom, is … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Verlange-laan

Dit is die ses maande herdenking van my lieflingsPa se Hemeldag. Ek kan meestal steeds nie glo dat hy regtig weg is nie. In die eerste maand nadat hy weg is, het ek eerlik waar nie geweet hoe ek oor … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Liefde | 2 Kommentaar