Monthly Archives: Maart 2016

Parkie-terapie

My pre-teen voel blou. Hoewel ek terdeĆ« besef dat ‘n emosionele wipplankryery weens hormonale skommelinge normaal is tydens die tienerjare, weet ek ook dat die impak van vars lug en oefening nie onderskat moet word nie. ‘Kom ons stap parkie … Lees voort

Posted in Liefkind, Ouerskap | Lewer kommentaar

Welkom, kleine Babalief

Liefste Babalief Toe jou mamma my nege maande gelede skakel met die aardskuddende nuus dat jy verwek is, het ek onbedaarlik begin giggel. Van pure skok! Want sien, hoe jou mamma ook al jou menswees begeer het, vir etlike jare … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Ouers wat omgee

Ek het aan die begin van die jaar aangemeld as fasiliteerder van die Ma’s wat Omgee gebedsgroep by my kind se skool. Die besluit is voorafgegaan deur twee ontstellende nuusbriewe wat ek van die skool ontvang het. Daarin is genoem … Lees voort

Posted in Geestelik, Ouerskap | Lewer kommentaar

Hoop vir die toekoms

The world is changed by your example, not by your opinion’ My land bloei oor die onrus by universiteite. Die kwessie gaan oor taal. En dalk ook veel dieper. Breedvoerige verslag word gelewer met elke nuusberig. En tog word sosiale … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Woorde

Suiwer romanse is dit as hy een middag na werk doodluiters met ‘n geskenkpakkie onder die arm by die huis inkom. Vir my. Sommer net vir sommer. Ademloos staar ek na die inhoud toe ek die geskenk oopvou. Woorde. Velle … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Liefde | Lewer kommentaar

Wie’s jou tannie, huh!

By ‘n onlangse sosiale werksfunksie neem die gesprek ‘n uiters vermaaklike wending. Die dames, onderskeidelik in hulle 40’s, 50’s en 60’s bespreek die ‘tannie’-sage. Die een woonagtig in die platteland het te vertelle dat sy haar tannie-status nie net onvermydelik … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Hospitaalsake

My ou regterhand kom op ‘n dag siek by my huis aan. Sy is kort-asem en kla van ‘n pyn in haar bors. Ek bied aan om haar hospitaal toe te neem, maar daarvan wil sy niks hoor nie. Ek … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar