Monthly Archives: Maart 2015

Letting go

God werk gewoonlik met my in fases. ‘n Gedeelde boodskap op ‘n kletsblad vang my oog. Die idee word uitgebrei deur die vers-van-die-dag in my dagbeplanner. Dan word dit verder toegelig in die Radio Kansel dagstukkie wat elke oggend in … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Big T

Wanneer jy vir langer as twintig jaar by dieselfde plek werk, leer jy mense in al hul fassette ken. Big T is een van die heel interessantste karakters in my onmiddelike werksomgewing. Hy dra die reputasie van ‘n man wat … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Lentebloeiseltyd

Jy was ongelooflik lief vir haar. Volkome toegewyd. Fyn ingestel op haar elke behoefte. Sy was jou hele wêreld. Ek onthou die naweek in die Drakensberge. Ons het nie staptogte onderneem soos wat ons gewoond was nie. Haar asem was … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Gebedsverhoring

So gebeur dit dat talle vriende in aangrensende woonbuurtes vertel dat ‘n elektriese meter vir koop-krag gratis by hul huise geïnstalleer is. Die plan is klaarblyklik om dit by elke liewe huis in my stad te intalleer, volgens ‘n deur-tot-deur … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Woord-oepsies

Toe Liefkind kleiner was het sy ons gereeld laat skaterlag met haar koddige sê-goed. Sy het heelwat in haar tien lewensjare bygeleer en is deesdae wel ter tale, maar hierdie week was daar tog ‘n insident of drie waaroor ons … Lees voort

Posted in Liefkind, Ligweg | 1 Kommentaar

My doel

‘The two most important days in your life are the day you are born and the day you find out why’. Mark Twain My kollega-vriend het so jaar of vyf na die groot VIER NUL besluit om ‘n ‘life coach’ … Lees voort

Posted in Inspirasie, Mymeringe | Lewer kommentaar

Groot Gat maraton

Ek tree erg senuweeagtig aan by die wegspring van die Groot Gat maraton in Kimberley. Uit ‘n totaal van vyf punte, is hierdie maraton as ‘n vier gegradeer, en dit beteken net een ding. Groot Gat is ‘n taai kalant! … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Groen

Voor my oë sien ek ‘n nuwe plantjie uitspruit fyn en broos en teer en juis daarom – beeldskoon Mag dit groei tot volle wasdom – ‘n magtige boom wat skuiling, lafenis, beskerming bied Vir ‘n leeftyd

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Oor getroud-wees

Met ‘n onlangse besoek aan ‘n haarkapster is ek die enigste getroude in die kring. ‘Jy weet mos ek het ‘n sleepsel gehad’, vertel ‘n netjiese middeljarige dame so onder die haarkapster se gewerskaf deur. ‘Hy bel my toe al … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar