Monthly Archives: Augustus 2021

Profiel van ‘n sterk vrou

My kollega merk tydens ‘n kantoorgeselsie op dat die hedendaagse vrou nie so sterk as haar voorsate is nie. Dit laat my wonder oor die profiel van ‘n sterk vrou. Sou dit wees… Sy wat haar wasgoed met boerseep tussen … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Nuutskeppinge

‘Dit is haarne’, sê ek nou die dag in gesprek. Die professionele taalkundige in my kring vra dadelik, ‘Wat vir ‘n woord is dit?’ Ek verduidelik dat ‘haarne’ beter pas in die konteks van die sin. Soos syne en myne. … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Sônne met die haarkapper

Ek is vol nonsens as dit by my hare kom. ‘n Moeilike kliënt. Selde honderd persent tevrede met die eindresultaat. So jammer liewe Haarkapster. Dis nie jy nie, dis ek… Ek kon nog nooit verstaan hoe dieselfde vrou haar hare … Lees voort

Posted in Leefstyl, Ligweg | Lewer kommentaar

Vrou van die huis

Ek ervaar groot konsternasie toe my huishulp van die afgelope vyftien jaar my aan die begin van die jaar in kennis stel dat sy beplan om aan die einde van die jaar op pensioen te gaan. Waar op aarde kry … Lees voort

Posted in Leefstyl | 2 Kommentaar

Kosbaarste geskenke

My sus gee vir my ‘n lieflike collage van foto’s van ons pa saam met familielede vir my verjaardag. My pa is twee wrede weke voor my verjaardag oorlede, dus is dit ‘n ongelooflike kosbare geskenk. Op verlangdae laat dit … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hemellinge, Liefde, Ouerskap | Lewer kommentaar