Monthly Archives: Maart 2014

Ek hardloop omdat…

Ek lees onlangs ‘n skitterende stelling raak: I run to find some part of myself yet undiscovered. So dan en wan kom daar ‘n run wat jou weer laat besef dat jy regtig mal oor hardloop is.   Ek het onlangs … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Kaleb

Ek lees onlangs weer in Josua 14 die laaste deel van die pragtige verhaal van Kaleb.   Met die hulp van Biblegateway spoor ek die volledige verhaal van Kaleb na. Dit begin in Numeri 13 en14, waar Moses verspieders na die … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Om met ‘n ander bril te luister

Doom praat oor die deug van ‘luister’.    Hy verduidelik dat, veral kinders, hul waarde vind in hoe hul ouers na hul luister.    Dit strook met Ross Campbell se “How to really love your child” boek.  Daarin leer ek dat daar … Lees voort

Posted in Geestelik, Inspirasie | Lewer kommentaar

Die waarhede in my niere

Hierdie groot waarheidsSkrif, dit is eintlik meer ‘n lewensbeginsel, kom in ‘n nuwe baadjie oor my pad, en tref my opnuut tot in my ‘gut’, tot in my niere, soos die Ou Testament dit so mooi stel. Spreuke 3:5-6 Vertrou … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Norme

In Hettie Britz, bekende in opvoedingskringe se boek, “Dissipline met Deernis”, wy sy ‘n klompie bladsye aan die onderwerp “Norme”.   Dit is fassinerende leesstof. Sy skryf dat  ‘n norm definieer kan word as dit wat binne my raamwerk van ‘normaal’ … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Emosionele koestering

Hoe kosbaar om ‘n mensekindjie te hoor sê:  “Ek voel veilig by Mamma”. Hoe kosbaar vir die mamma om te besef dat die opmerking meer ‘n emosionele as ‘n fisiese oorsprong het.    Sy vertrou my met haar hart.    Wat ‘n … Lees voort

Posted in Geestelik, Ouerskap | Lewer kommentaar

‘n Geveg ten bloede

Elkeen van ons het seker maar sy eie eienaarige gewoontetjies.   Ek bêre nie sommer die suikerpot in die yskas nie.  Ek verlê nie maklik my sleutel nie.   My handsak is in vakkies georganiseer, waar elke item ‘n defnitiewe bêreplek het.   … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Die kleinmensies

So meld ek op ‘n goeie Sondag aan by my kerk se bababediening, om te help om na babas en peuters om te sien sodat hul mammas met onverdeelde aandag kan luister na wat Domie sê.   Ek erken ruiterlik dat … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Sonder jou

Ek het vanaand een van jou wonderlike kuier-geleenthede bygewoon.  Soos van ouds, maar sonder jou.   Ek hoor jou stem, ek sien jou lag.   Jou warm bruin oë volg my in jou huis rond. Maar sonder jou. Sas lag weer.   … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Veertigs bo!

Ek lees onlangs ‘n skrywe wat die deugde van veertig-wees op oordadige wyse besing.   Ek vier aanstons die tweede jaar in my vierde dekade, en kan ook net goeie dinge oor veertig-wees sê. Verby is die lompheid van my tienerjare, … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar