Monthly Archives: September 2017

Klaviereksamen

Dit is baie spesiaal as ‘n kind vir wie klavierspeel ‘n sentrale deel van haar grootwordjare was, in haar mid-volwasse jare suksesvol aansoek doen om akkreditasie as musiekonderwyseres by ‘n universiteit. En so ‘n droom waaraan sy baie jare lank … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Liefkind | Lewer kommentaar

Droom

Soms kry jy ‘n ding in jou kop, en begin daaroor droom. Jy neem die eerste weifelende treĆ«tjies, en dan kry jou bene momentum en jou hoop kry vlerke. Dit is ‘n blote formaliteit, hierdie droom het jy in die … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Diensbare hart

‘n Persoon met ‘n diensbare hart het ‘n beeldskone hart. Sy sal werk doen waarvoor sy nie verantwoordelik is nie, sonder om twee keer daaroor na te dink, en sonder om erkenning daarvoor te verwag. Sy sal byvoorbeeld sorg dat … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Hoop

Ek is besig met ‘n studie van die Bybelboek Job. Dit is insiggewend, en die taal in die 1953-vertaling van die Afrikaanse Bybel is hartroerend mooi. Wat my asof vir die eerste keer opval van die Bybelboek, is hoe eerlik … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Verneder jouself

Ek leef en beweeg in ‘n baie beskermende omgewing. Almal in my sfeer glo soos ek, praat soos ek, leef soos ek. Dit is ‘n voorreg. Juis daarom dat ek nou een dag, erg geskok , luister hoe jongelinge in … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Die ekstra myl

Iets wat my hart besonder warm maak, is wanneer onderwysers aan my kind se skool haar, en leerlinge oor die algemeen, met deernis en warmte hanteer. Daar was onlangs ‘n insident waarvoor ek besondere waardering het. My dogter is vir … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Groef

My streek se hoogs vermaaklike radio-stasie nooi op ‘n oggend hul luisteraars om ‘n outobiografie, saamgevat in ‘n enkele sin, met die omroeper te deel. Die reaksie wat hul ontvang is insiggewend. Talle persone beskryf hoe hul ondergekry word deur … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

My plek

Ons het ‘n tyd gelede ons geestelike wortels verplant vanuit ‘n tradisionele na ‘n charismatiese kerklike omgewing. Hoewel die tradisionele gemeente waar ons geestelik tuis gegaan het verlig is, is dit steeds soms ‘n aanpassing om aan die vrye aanbiddingstyl … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Goed genoeg

So bring my kind nou een dag kind ‘n doelwit plakkaat van die skool af huis toe. Op die plakkaat moet sy elkeen van haar skoolvakke neerskryf, daarlangs die punt wat sy die vorige kwartaal in die spesifieke vak behaal … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar