Monthly Archives: November 2021

Ek is mál oor jou!

Ek is midde een van die moeilikste jare van my lewe.   2021 sal onthou word vir ‘n hartverskeurende verlies, vir ingewikkelde situasies, vir geliefdes wat deur siekte worstel, vir ‘n heelnaaste se groot-skrik ontdekking gevolg deur ‘n onbeplande operasie. En … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Wie is hierdie vrou?

Ek verkyk my aan haar. Asof ek haar vir die eerste keer regtig sien. Sy is dapper, dog sag. Broos, dog sterk. Ek ken haar nog my lewe lank – ek is immers uit haar gebore. Ons was nog altyd … Lees voort

Posted in Hartsmense, Liefde, Ouerskap | 1 Kommentaar

Besterhelf

Om te trou is op sy beste ‘n waagstuk, so word ons vertel. Daar is eenvoudig geen waarborg in ‘n lewenslange voorneme tot verbintenis tussen twee feilbare mense nie. Juis daarom dink ek daar is geen groter seën as om … Lees voort

Posted in Hartsmense, Liefde | Lewer kommentaar

Veertjies van genade

Sy ontdek die knoppie half toevallig, soos wat sulke dinge dikwels werk. ‘n Mammogram bevestig haar waarneming. Ontsteld doen sy verslag oor die radioloog se uitspraak. ‘Die knop het vertakkings. Dit lyk lelik. Kommerwekkend.’ ‘n Biopsie word tydens die afspraak … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar