Monthly Archives: Junie 2018

Naamsake

Ek het ‘n mooi, moderne noemnaam waarvan ek baie hou, maar my ouers het my ook opgesaal met ‘n allemintige klomp doopname. Outydse familie, waarvan party hul oorsprong uit die Bybel het. Op skool en tydens my tersiêre jare, is … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Parenting a teenager

One big lesson that parenthood taught me, is the following: The moment when you feel that you have this thing called ‘parenthood’ under control, your child reaches a new development phase, and your feel clueless once again. But God is … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Twee kerke

Ek hoor nou die dag die storie van twee kerke op ‘n klein plattelandse dorpie. ‘n Hele klomp jaar gelede was daar ‘n kwelpunt wat spoedig die kerk in twee kampe verdeel het. Die uiteinde van die saak is dat … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

The most difficult part of running your first Comrades-marathon.

I tasted both sides of the Comrades-marathon, victory as well as defeat. My first Comrades was a golden day that ended with a medal around my neck. After that I thought I figured Comrades out, and the up-run will be … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Die lekkerste ding om te doen

Ons luister nie juis na Afrikaanse musiek in die huis nie, maar my dogter is mal oor ‘n plaaslike radio-stasie waar ‘n goeie mengsel van Afrikaanse musiek saam met moderne pop-musiek aangebied word. Dit is waar ek Lea se liedjie, … Lees voort

Posted in Hardloop | 2 Kommentaar

Jesus sal vir jou sorg

Toe my klein Aspatat op ‘n dag kom vertel van ‘n maatjie wat nie ‘n pousebroodjies saamneem skool toe nie, het ek begin om elke dag ‘n ekstra broodjie in te pak. Die maatjie is deur hartseer omstandighede wees gelaat, … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsdinge | 1 Kommentaar

Gestuurdes

In ‘n onlangse preek in Engelse Kerk is daar ‘n paar sleutelgedagtes wat my aandag gevange neem. Die aanbiddingsleier deel oor die verskil tussen blydskap en geluk. Om bly te wees, teenoor om gelukkig te wees. Om bloot bly te … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Die weerloses

Daar heers groot opwinding wanneer ‘n babakatjie vroeg een oggend sy teenwoordigheid in my werksplek met ‘n ge-miaau verraai. Die katjie is skrikkerig, mens-sku en duidelik haweloos, en dit is nogal ‘n hele operasie om hom gevang te kry. Ons … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar