Category Archives: Uncategorized

Normal life

I look back on a marvelous holiday, where seemingly the ‘Pause’ button was pressed on Time. Because one day grew into the next in slow motion, leaving me with double the amount of time than what I became used to. … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Tweede kans

‘n Vrou van God laat nie koppe draai nie, maar sy laat harte draai na God. Sy was absoluut beeldskoon. Stralende, vlekkelose gelaat. Weelderige bos blinkbruin hare. Sy het beslis koppe laat draai. Maar haar beeldskone hart het haar pragtige … Lees voort

Posted in Uncategorized

Opbouende stories

Ek luister deesdae baie graag na RSG se radiostasie. Dit is dalk ‘n bewys dat ek besig is om ouer te word. Die musiek op ons streek se plaaslike radiostasie raak soms te woelig na my smaak… RSG se gespreksonderwerpe … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar

‘n Oom Bill kuier

Ek het gister koffie gedrink saam met oom Bill en tannie Annette. Ek voel ‘n grootse deernis, toegeneentheid en dankbaarheid teenoor daardie twee mense. Hulle het diep spore in my menswees gemaak, soos ek vir Liefkind verduidelik het, alles wat … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefkind, Uncategorized | Lewer kommentaar

Kosblik Bo!

Toe ek nog enkellopend was met net myself om na om te sien, het my middagete uit ‘n pakkie Simba skyfies bestaan, een wat ‘ROARRR with flavour’. Ek het elke liewe dag ten minste een pakkie verorber om my leë … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

April

April… Bome in weelderige herfsgewaad gehul. Herfsblare weerkaats die laatmiddagson in suiwer goud. Die rykdom in die koperkleur van my akkerboom se blare. Blare wat onder my tekkies knars waneer ek hardloop. Plate en plate kosmosblomme jubelend in die veld. … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Hartjie-dokter

Eendag was daar ‘n dogtertjie wat ‘n seerplek op haar hartjie gekry het. Omdat haar mamma nie die seerplek kon sien nie, het sy niks agtergekom nie. Maar later het die seerplek aan die dogtertjie se hartjie gemaak dat sy … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar