Monthly Archives: April 2013

Hoe ver is dit nog….?

Ek het Saterdag my derde maraton van die jaar gehardloop, my sewende een in totaal, en daarmee saam ook die laaste maraton voordat ek in Junie die magtige Comrades ultra maraton aandurf. Met my vorige twee maratons het ek die … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

April

April… Bome in weelderige herfsgewaad gehul. Herfsblare weerkaats die laatmiddagson in suiwer goud. Die rykdom in die koperkleur van my akkerboom se blare. Blare wat onder my tekkies knars waneer ek hardloop. Plate en plate kosmosblomme jubelend in die veld. … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar