Monthly Archives: Maart 2022

Konstruksiewerk

Ek lees ‘n besondere gedagte raak in Billy Graham se boek, ‘Nearing Home’. Hy beskryf naamlik hoe sy vrou Ruth, op ‘n dag iewers heen op pad is en op haar roete deur ‘n pad wat onder konstruksie is, moet … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Gee se ontvang

Hy staan by die verkeerslig, die bedelbordjie hang aan ‘n tou om sy nek. Ek reik na die sak met geblikte vleis, waarvan ek elke maand vir diĆ© uitsluitlike doel ‘n vasgestelde hoeveelheid koop en in my motor hou. Ek … Lees voort

Posted in Inspirasie | 1 Kommentaar