Monthly Archives: Desember 2017

Terugblik

Wanneer ek terugkyk na 2017, is my hart vol dankbaarheid. Daar het niks regtig aardskuddend fantasties gebeur nie, maar daar was ook nie ernstige krisisse nie. Daarin lê die groot genade! Wanneer ‘n mens aan die anderkant van ‘n besonder … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 2 Kommentaar

Reën

Soms neem dit ‘n droogte vir ‘n mensekind om opnuut te besef hoe afhanklik die mensdom in wese van God is. Soms neem dit ‘n droogte om weer te leer dat reën ‘n kosbare geskenk uit die hand van ‘n … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Wonderwerke

Die tog na swangerskap het nie vir my maklik gekom nie. Inteendeel, dit was drie jaar besaai met teleurstelling, trane, en uiteindelik wanhoop dat ek ooit kinders sou hê. Daarom was dit ‘n dag vol dankbaarheid en vreugde toe ek … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Tyd

Om oplaas dit reg te kry om te ontsnap uit die kloue van ‘Dolle Gejaag’… Om, op haar uitnodiging, my tuis te maak op ‘n piekniekkombers in die tuin, neffens my pre-teen Om ons te verwonder aan die sonsondergang wat … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Hardloop is my lewe

2017 was ‘n baie interessante hardloopjaar vir my. Ek het die jaar ingegaan met geen hardloopdoelwitte nie. Gewoonlik sou ek op daardie stadium lank reeds ingeskryf gewees het vir ‘n ultra-marton – reeds gekwalifiseer en fluks aan die oefen. So … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Die kleur van water

‘n Wyse wat ek ken het op ‘n keer gesê dat ‘n krisissituasie nie karakter bou nie, dit openbaar slegs maar ‘n persoon se karakter. So ook vra hy wat die eerste ding is wat ‘n mens behoort te vermy … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Middelmatigheid

Ek lees onlangs op sosiale media iets wat my hart diep raak. Die matriekklas van ‘n bekende meisieskool het, as afskeidsgeskenk aan die skool, ‘n baie besondere beeld laat maak. Die simboliek agter ‘Die Onbekende Oranjeniet’ is besonder mooi. Ek … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Huweliksgeluk

Ek het ‘n paar weke gelede my negentiende huweliksherdenking gevier. Dit beteken dat ek en my man nou langer huweliksmaat is as wat een van ons onder ons ouers se dak gewoon het. Dus beskou ek myself nou amptelik as … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hartsmense, Liefde | 1 Kommentaar