Monthly Archives: September 2021

Keto-sendeling

In die middel van die streng fase 5 Covid 19 inperking sit hy op ‘n dag af apteek om sy chroniese medikasie te gaan afhaal. Hy keer met vyf bokse pille huiswaarts en besluit net daar, genoeg is genoeg en … Lees voort

Posted in Uncategorized | 7 Kommentaar

Klein oomblikke…

‘n Oggend van betekenis, vol ewigheidswaarde, saam met die dapperste vrou met die sagste hart – dis ‘n voorreg om haar Ma te kan noem. Vroegaand…. My immer getroue for-better-and-for-worse maat aan my sy Vlees van my vlees om my … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar

Oefening en streshantering

Ek lees onlangs ‘n boek oor die onderwerp van streshantering, ‘Well stressed’ deur Sonia Lupien. Sy skryf dat stres hoofsaaklik in vier tipe situasies ervaar word, in die ‘NUTS’ akroniem verduidelik: New, Unpredictable, Threat to ego or self-worth, Sense of … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Oor oudword…

Twee van my vriendinne sê op twee verskillende dae dat hulle tog net nie baie oud wil word nie. Dit laat my verstom. ‘Wil jý baie oud word?’, vra ek vir my man. En vervies my op die plek toe … Lees voort

Posted in Hemellinge, Inspirasie, Leefstyl, Ligweg | Lewer kommentaar