Monthly Archives: Junie 2017

Sirkel

My ouers het geglo aan die waarde van ordentlike doopname. Ek, as eersgeborene, is dus met ‘n hele vraggie daarvan besaai. Drie, om presies te wees. So genoem na my ouma aan moederskant. Behoorlike, (outydse) boeremeisie name. Ek deel my … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Nuwe toertjies vir ‘n ou hond

Nou een dag voel ek totaal buite beheer by my werksplek. Ek takel ten einde raad my deurmekaar lessenaar, dit is een ding wat ek kan beheer. Ek liasseer vir ‘n vale, en ontdek in die proses dat baie van … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Voete bedek

Tydens Bybeltyd lees ons gesin die gedeelte waar Koning Saul alleen in ‘n grot ingaan, en onwetend so vir die voortvlugtige Dawid, wat in die einste grot vir die koning skuil, die geleentheid gee om vir Saul om die lewe … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Koebaai

My man en dogter hou daarvan om te kyk na flieks met ‘n wetenskap-fiksie onderwerp. Reise in tyd is ‘n besonder gewilde tema in die onderwerp. Superhelde reis terug in tyd om die wêreld te red van ‘n allerverskiklike delimma. … Lees voort

Posted in Gister se dinge, Hemellinge | Lewer kommentaar

Gesoek: ‘n Avontuur vir vyftig

Ek hoor nou die dag ‘n nuusberiggie op ‘n streeksradiostasie wat my laat glimlag. Dit gaan naamlik oor ‘n man wat ‘n wêreldrekord verbeter het deur op honderd en eenjarige ouderdom sy eerste vryvalsprong uit ‘n vliegtuig te doen. Die … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Die MielieStronk-Koning

Ek moet erken dat die idee van ‘n voëltjie in ‘n kou my nie juis aanstaan nie. Ondanks my enkelkind se gesmeek vir ‘n budgie, het ek vasgestaan. Soos dinge maar gebeur, het sy toe haar hartsgebeerte by vriende as … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

My grootmensheld

My man is bykans tien jaar gelede met insulien weerstandigheid gediagnoseer. Ons is na ‘n dieetkundige verwys, en het ‘n kursus bestaande uit drie sessies bygewoon waar ons in groot detail geleer het hoe om diabetes met dieet te beheer. … Lees voort

Posted in Inspirasie, Leefstyl | 1 Kommentaar

E-etiket

Ek het ‘n grootskaalse renons aan elektroniese kettingsboodskappe van enige aard. Dit is vir my moeilik om te verstaan dat enige iemand regtig kan glo dat daar iets FANTASTIES met my gaan gebeur as ek ‘n bepaalde boodskap vir almal … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Daar is lewe na Comrades

Om die Comrades maraton te kan hardloop is MAGICAL! Dit is ‘n ondervinding waarvoor ek ewig dankbaar sal bly. Die elektriese atmosfeer by die wegspring… die betrokkenheid van die menigte toeskouers langs die pad… die kameradie tussen die atlete op … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar