Monthly Archives: Julie 2018

Oefenlopie vir aftrede

‘n Werksmater stuur vir my ‘n teksboodskap aan waarin verduidelik word dat dit belangrik is vir werknemers on hul jaarlikse verlof te neem. Sien, jou aksies gedurende jou verloftydperk voorspel hoe jy later jou aftrede gaan benader. Sou jy jou … Lees voort

Posted in Ligweg | 3 Kommentaar

I love the way

I love the way that you maintain your beauty-routine, throughout a holiday camping at sea-side. Taking time washing your hair and applying facial-cream, appearing from the ablution-facilities well-groomed from head to toe. A perfect picture of confident femininity, staying true … Lees voort

Posted in Liefkind | 1 Kommentaar

Paradoks

Neffens die geëlektrifiseerde heining van die vakansie-oord waarin ons kampeer, is ‘n treinspoor waarop ‘n trein met gereelde tussenposes verbyloop. Teen vroegaand, dan reeds donker in hierdie geweste, stop die trein soms vir tot ‘n halfuur reg voor die ry … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Agterdogtige Anna

Sy het twee staanplekke van ons af kampeer; gevorderd reeds in jare. Sy was beleefd en vriendelik genoeg, maar haar woorde het spoedig verraai dat sy lank reeds vertroue in die goedheid van die mensdom verloor het. ‘Ek gaan hierdie … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar

I am proud

Recently someone shared the following statement on social media: ‘I am proud to be white. I bet that no one will pass this on, because they are scared of being called a racist. I chose not to react on the … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Aardse Engel

‘n Gemeenskaplike vriend het haar een Saterdag by die Parkrun aan my voorgestel. Sy het ‘n lenige liggaamsbou en bokkie-bruin oë. Maar niks van die skugterheid van ‘n bokkie nie, want sy het dadelik met oopgestrekte arms vir my gevra: … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Begenadigde

Ek is nou al reeds vir dertien jaar ‘n mamma, maar ek het onlangs weer besef hoe diep die littekens van onvrugbaarheid, waarmee ek in die ses jaar voor my dogter se geboorte vasgevang was, in my psige afgeëts is. … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Gesindheid in professionele dienslewering

Ek het onlangs twee situasies beleef waar ek weer besef het dat kundigheid nooit bo gesindheid gestel moet word nie, veral wanneer dit by dienslewering kom. Die eerste het te doen met my kind wat bitter graag ‘n spesifieke musiekinstrument … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Verskilmaker

Sy ‘n verskilmaker is wat nie bang is om haar hand aan eie boesem te slaan nie. Sy het op ‘n dag besluit dat die dameskleedkamer by haar werkplek darem te vaal en goor lyk. Sy het op die daad … Lees voort

Posted in Inspirasie | 1 Kommentaar