Monthly Archives: Oktober 2015

Banting bo!

Ek en my huis is nou byna drie maande op die ‘bant-wagon’. Met verstommende resultate. My diabetiese Liefman se suikervlakke bly redelik stabiel, en is beter as wat dit in jare was. Hy het reeds tien kilogram afgeskud, en ek … Lees voort

Posted in Leefstyl | 2 Kommentaar

2 Konings 2

Ek het so heerlik gelees aan 2 Konings 2. Dit is ‘n fassinerende Bybelgedeelte met baie interessante detail. 1 Die tyd het gekom dat die Here vir Elia in ‘n stormwind in die hemel sou opneem. Elia en Elisa het … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Skoolsake

So laat weet Liefkind se klasonderwyseres dat ek my kind by die skool moet gaan haal, sy het geval en haar elmboog beseer. Liefkind is erg ontsteld, en vertel dat haar val deur ‘n gestamp deur ‘n seun in een … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Come to the well

Ek beleef dat God op verskillende maniere met verskillende mense praat. Ek dink daaraan as ‘die liefdestale van God’, met Gary Chapman se ‘Die vyf liefdestale’, in gedagte. ‘n Groot stuk onopgeloste trauma is in my moeder se lewe hanteer … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Toe en nou

Ek kyk na die matriekafskeidfoto’s op ‘n sosiale netwerk en kry skoon heimwee. Sodat ek vir my sus ‘n selfoon boodskap stuur. “Al die mooie matriekafskeid foto’s. Waar’s ons dae…”. ‘Heng nee, ek wil absoluut nie terug gaan nie”, kondig … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Happy 50!

Nou die dag kyk ons na die fliek ‘The fault in our stars’. Eers toe besef ek hoe broos my binnekant nog is. Hoe sleg dit vir my is om weer met die dood gekonfronteer te word, al is dit … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Nalatenskap

Nou die dag plaas ‘n plaaslike radiostasie die volgende vraag op ‘n sosiale netwerk: ‘Watter lewenslesse wat jou ouers jou geleer het, onthou jy die beste?’. Die terugvoer is wat verwag kan word: om respek te hê vir ander, om … Lees voort

Posted in Hartsmense, Inspirasie | Lewer kommentaar

Spiere en maniere

Ek merk in die laaste paar weke dat my knieë aan mekaar raak wanneer ek hardloop. Ek besluit om iemand te sien daaroor, dit is ‘n besering wat wag om te gebeur. Aangesien ek verskeie lofliedere oor ‘n kundige in … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

‘n Trou-storie

Ek het nou die dag een van die mooiste trou-stories nog gehoor. Dit is naamlik twee plaaslike karwagte, al iewat gevorderd in jare, wat ouers van ‘n skattige babadogtertjie geword het. Hulle het besluit om amptelik af te haak en … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar