Monthly Archives: Mei 2019

Doodgewone dag

Ek is mal daaroor wanneer ‘n doodgewone dag my met ‘n stuk inspirasie verras. Soos wanneer ek my huis vroegoggend verlaat en vind dat ‘n hawelose deur die vullissakke op my sypaadjie sif; daar gelaat vir munisipale vullisverwydering. Ek komplimenteer … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Tjoklitmaatjie

Om te sê dat ek MAL oor sjokolade is, is om dit lig te stel. My hegte verbintenis met sjokolade het sy oorsprong jare gelede, toe ek nog in my ouerhuis aan’t opgroei was. My ma, wat op daardie stadium … Lees voort

Posted in Ligweg | 4 Kommentaar

Seisoene

Onlangs word ons tienerdogter na ‘n sosiale geleentheid genooi, en ek en Liefman gebruik die kans om ‘n alleentydjie vir net ons twee te skep. Ons arriveer vroegaand by ons gunsteling restaurant, en kies ‘n tafel buite in die tuin … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Poem

A poem as written by my 14-year old. Grey, black and white a world with little that is right. Green, brown and blue the eyes of those that is true. Keep looking for hope that is what helps you cope. … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Twee pa’s

Ek en ‘n maat gesels oor ons grootwordjare, en hoe dit ons geesmens in ons volwasse jare beïnvloed het. My maat se pa het ‘n wankelrige begin in die lewe gehad, maar kon, met die hulp en ondersteuning van die … Lees voort

Posted in Hartsmense | 1 Kommentaar

Die beste wyn

My werksmater deel wonderlike insiggewende gedagtes uit die elektroniese boek, Don’t follow your heart, deur Jon Bloom. In die boek word ‘n artikel, soos in 2005 gepubliseer in The Washington Post, aangehaal. In die artikel word verduidelik dat goeie wyn … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Die prins van cool

Jongkollega verstaan die kuns van cool-wees. Hy dra graag ligpienk hemde, met soms ‘n smal, gebreide das daarby. Sy gebleikte skinny jeans en gepunte skoene rond die uitrusting perfek af. Hy is belese en wel-besproke oor onderwerpe van ‘n breë … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Landloop-geselsies

Op pad terug huis toe vanaf die eerste landloopliga van die seisoen, waaraan ek en my veertienjarige dogter albei deelgeneem het, deel sy haar waarnemings, soos gevorm gedurende die wedloop, met my. ‘Om lang afstande te kan hardloop, het ‘n … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Raakpunte

Behoede die man wat tergelyketyd met ‘n menopasale vrou en ‘n tienermeisiekind moet huishou, korswel ek met Liefman. In reaksie trek hy sy gesig op ‘n kamma gepynigde plooi. Ek dink darem nie hy het té veel om oor te … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Geoefende tong

Ek is tans besig met ‘n langtermynprojek om die Bybel vanaf Genesis tot Openbaring deur te lees. Die projek vind sy oorsprong in ‘n omgeegroepbyeenkoms, toe ‘n vriendin deel dat sy die Bybel al drie maal deurgelees het. Ek het … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 2 Kommentaar