Monthly Archives: Junie 2015

20 Jaar gelede…

Gisteroggend op pad werk toe hoor ek oor die radio dat dit die twintig jaar herdenking is van die goue dag waarop die Springbokke die rugby wêreldbeker gewen het. Die koerantopskrif basuin dieselfde nuus uit, kompleet met ‘n pragfotoo van … Lees voort

Posted in Gister se dinge | Lewer kommentaar

Vadersdag

Ek vier Vadersdag saam met ‘n kampioen-pa. Hy huiwer nie om agter die kospotte in te spring wanneer dinge druk in sy huishouding gaan. Hy verstaan die kuns van nederige bestanddele in ‘n delikates te omskep. Hy loop elke ekstra … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Entrepeneursdag

So het my kind se derde entrepeneursdag gekom en gegaan. Die eerste jaar wat sy deelgeneem het, het ek ‘n bakseltjie kolwyne aanmekaargeslaan. Ons het dit op ‘n tafeltjie staangemaak en ons voorraad aan kleine soettandjies verkwansel. Liefkind kon na … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Bang se voet!

Onlangs lees ek op Michael W Smith se facebook bladsy die volgende vraag. As jy saam met ‘n Bybelse karakter (behalwe vir Jesus), ‘n ete en ‘n gesprek kan deel, wie sal dit wees? Ek deel die vraag met Liefman. … Lees voort

Posted in Inspirasie, Ouerskap | Lewer kommentaar

‘n Tydlose oomblik

Comrades 2015 het weliswaar nie vir my met ‘n medalje om die nek geëindig nie, maar tog was daar oomblikke waaraan ek bly terugdink. Dit was iewers tussen die 60km en 70km merker. Ons het verby ‘n skool vir gestremde … Lees voort

Posted in Hardloop, Hartsdinge, Inspirasie | 1 Kommentaar

Comrades 2015

Om 800km in ses maande se tyd te hardloop ter voorbereiding van een manjifieke wedlooop, insluitend drie maratons en ‘n ultra-maraton, en steeds ‘n afsnypunt te mis op die goue Comrades-dag, kan erg demoraliserend wees. Ek plak die slegte nuus … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar