Monthly Archives: Desember 2018

My hardloopjaar – ‘n terugblik

Ek kyk onlangs na ‘n televisieprogram waar ‘n onderhoud gevoer word met ‘n bekende akteur, wat nou reeds bejaard is. Wanneer gevra word dat hy die hoogtepunte van sy interessante lewe deel, bieg die akteur dat hy nog altyd gedink … Lees voort

Posted in Hardloop | 1 Kommentaar

Desondanks…

My oog van ‘n beweging deur die kantgordyn van my kombuisvenster. Dit word ‘n prentjie wat my hartsnare roer. Die onnutsige viervoetkind draf vooruit – halsband in die bek, soos wat hy gewoond is om sy stappies te eindig. ‘n … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Pa

Ek is ‘n tipiese ‘daddy’s girl’. Ek was dit eintlik nog altyd. Die helde-verering wat ek kleintyd vir my Pa gehad het, het ontwikkel in ‘n diep liefdesband. Voeg daarby ‘n onwankelbare wederwydse lojaliteit, ‘n hart vol deernis, en ‘n … Lees voort

Posted in Hartsmense, Liefde | 1 Kommentaar

Rok-moles

Ek is mal oor rokke. Lang, vroulike rokke met sag-vloeiende lyne. Elegante, stylvolle rokke met ‘n klassieke snit. Kort, guitige rokke vir ‘n speelse dag. Vir elkeen daarvan is daar plek in my klerekas. En dan is daar natuurlik die … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Tragiese held

Ek lees ‘n vertelling deur Professor Tim Noakes in sy boek, Challenging beliefs, wat geweldig indruk op my maak. Dr Ignaz Smuuelweit van Hongarye het tussen Augustus 1844 en Maart 1849 ‘n geweldige belangrike ontdekking in die mediese veld gemaak. … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Kerklike betrokkenheid

‘Ek weet darem ook nie of die idee is dat ‘n mens net op ‘ n Sondagoggend in die kerk kom nie…?’, merk ‘n mater in gesprek op. Dit wil klink asof ons herder dit met hom eens is, want … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Hoekom word ek moeg wanneer ek hardloop

Ek het onlangs Professor Tim Noakes se boek, ‘Challenging beliefs, Memoirs of a career’ gelees. Ek het veral die laaste twee hoofstukke van die boek uiters interessant en insiggewend gevind, veral in die lig daarvan dat ek ook ‘n entoesiastiese … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

GLS 2018

Die ‘Global Leadership Summit’ is ‘n groot gebeurtenis wat elke jaar in my gemeente aangebied word. Ek het die geleentheid nog nooit vantore bygewoon nie, en sou dit waarskynlik ook nie hierdie jaar gedoen het nie. Totdat my dertienjarige dogter … Lees voort

Posted in Inspirasie | 1 Kommentaar

Uitnemendheid

Ek moet erken dat ek aanvanklik getwyfel het oor die wenslikheid daarvan om van ‘n student se dienste gebruik te maak om vir my kind Wiskunde-ekstra klasse aan te bied. Is studente nie in die breë gesien, sorgelose wesens wat … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar