Monthly Archives: Januarie 2016

Sondag-reën

Na maande van ‘n versengende droogte en ‘n streng waterbeperking waar die gebruik van tuinslange taboe is, sien my tuin daar vaal en dor uit. So ook ‘n menigte ander tuine in my stad, en dit is nie sonder ‘n … Lees voort

Posted in Geestelik, Mymeringe | 1 Kommentaar

‘n Ligte las

As jong Christen was ek so naby aan volmaak as kan kom – menige predikant se droomlidmaat. Ek het tee geskenk by brgrafnisse en in die kerkkoor gesing. Ek het my rondtes gedoen as diaken, ‘n Bybelstudiegroep gelei en ses-uur … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Pre-teen kaskenades

Ek lees in growwe vertaling dat een van die mooiste seëninge wat ‘n moeder te beurt kan val, is dat haar kind ‘n goeie mens as volwassene is. Ek het nog ‘n pad om te loop, daar is seker baie … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Epifanie

Ek lees onlangs in fiksie-jeugleesstof van ‘n gesin wat Epifanie vier. Dit is die eerste keer dat ek van die fees hoor en ek lees nuuskierig verder. Dit blyk dat dit ‘n fees is wat 12 dae na Kersfees gevier … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Gym-poppie

Tot my verleentheid moet ek erken dat ek altyd gedink het dit is net ‘softies’ wat gym toe gaan. Die langafstand-padatlete, soos ek… ; ) was die eintlike ysters. Wie wil nou ook in ‘n gym rondhang tussen ‘n klomp … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Dit traak my tog!

‘n Hele tyd gelede woon ek ‘n damesoggend van geestelike aard by. ‘n Getuienis word gelewer deur ‘n dame wat ‘n besonder wrede aanval oorleef het. Sy deel die grusame besonderhede van haar beserings in detail. Dit is diep ontstellend. … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Die jaar van dankbaarheid

Ek is nie ‘n aanhanger van Nuwejaarsvoornemens nie. Soos die kollega wat kom vertel dat hy ‘n hele aantal jaar gelede ‘n elektroniese sleutelbord aangeskaf het, maar nooit sover gekom het om die affêre onder die knie te kry nie. … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Niks is te goed om waar te wees nie

Wanneer ek aan 2015 terugdink, sal dit altyd die jaar wees wat die spreekword ‘dit is te goed om waar te wees’, nekomgedraai het. Die jaar het my geleer: NIKS is te goed om waar te wees nie. Ek het … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar