Monthly Archives: April 2024

60!

Jy is vandag sestig.   ‘n Gesonde, fikse en jong sestig daarby.   Maar dit was nie altyd die geval nie. ‘n Skrale drie jaar gelede was jy sleg oorgewig, met diabetes wat aanhou eskaleer en chronies so moeg dat jy sommer … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Eenvormigheid in diversiteit

Die driestuks sit in ‘n groep in die klas, met die doel voor oë om die kuns van Gebaretaal die meester te word.   Twee in die groep is horend, die derde nie.   Een in die groep meer vaardig met die … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Toetsdag

By die universiteit word toetse op Saterdae geskryf.     In hierdie geval die juiste Saterdag terwyl die res van die studente, wat nie hierdie bepaalde vak neem nie,  reeds vakansie hou.   Want, Universiteit, sê my net-nou-die-dag-nog ‘n skolier, is nie vir … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Pappa

Dit is vandag drie jaar sedert Pappa se Hemeldag.   Die eerste jaar wat iets alles verskriklik.   My hart was gebroke en ek wou verdrink in die rou verlies.  Maar my hart het weer heel geword.  Ek is steeds dankbaar dat … Lees voort

Posted in Hemellinge, Liefde, Ouerskap | 1 Kommentaar