Monthly Archives: Junie 2019

JonkVriende

Dit is ‘n hele gedoente om ‘n koffie-afspraak met JonkVriende vasgemaak te kry. Dit blyk dat die ouers van ‘n jaar-oue tweeing se program net so veeleisend is as die ouers van ‘n ontluikende tienerdogter. Maar oplaas duik daar ‘n … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Perfekte geskenkgewer

Ek is nie groot op geskenke nie. Om die waarheid te sê, volgens die Gary Chapman se Vyf Liefdestale-vraelys, het ek ewe min punte vir Geskenke en Dade van Diens gekry. Woorde van aanmoediging is my liefdestaal van voorkeur. ‘n … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Projek Organiseer

Meneer Georganiseerd stap koffiebeker in die hand by my kantoor in. Hy kry sy sit in my besoekerstoel en ek skud my vere reg vir ‘n lekker gesels. Die gesprek vat ook sommer vinnig vlam, siende dat ek en hierdie … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Seën vir ‘n weggooibaba

Ek het in ‘n Christen-huis grootgeword, en om Sondae kerk toe te gaan was in my ouerhuis so normaal soos om elke dag tande te borsel. Ek het in my standerd-sewe jaar tot bekering gekom, en later met ‘n man … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Begenadigde

Ek bevind my op ‘n gewone Saterdagoggend in ‘n haarsalon. Ek luister na die kwetter-geselsies van die vroue om my, elk in verskillende stadium van ‘n voorkoms-verfraaiing. Oorkant my sit ‘n vrou, nie meer heeltemal jonk nie, met ligte gelaat … Lees voort

Posted in Liefde | 1 Kommentaar

Hoopdief

Ons het pas ‘n paar noodsaaklike items op ons inkopielys gekoop en is op pad terug na ons motor. Liefman sien ‘n oud-skoolmaat van hom raak, en na ‘n entoesiastiese groetery raak die twee aan die gesels. ‘Hoe oud is … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Ouerskap | 1 Kommentaar

Ek kan

Ek is ‘n spoorwegkind. In die piepklein dorpie waar ek grootgeword het, was daar nie veel om van te kies wanneer dit by die maak van ‘n bestaan kom nie. Meer as die helfte van die mans op die dorp … Lees voort

Posted in Gister se dinge, Inspirasie | 1 Kommentaar

Al weer vandag

Ek is besig met huistakies terwyl my gesin na ‘n fliek op televisie kyk. Ek vang genoeg van die storielyn om tóg ingetrek te word. ‘Groundhog day’ is ‘n fliek met Bill Murray en Andie McDowell as hoofkarakters. Murray se … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar