Monthly Archives: Februarie 2016

11!

Ek onthou jou geboorte soos gister. Ek het ‘n natuurlike geboorte beplan, maar jy was ‘n brugbaba en my vrugwater was aan die min kant, daarom het dokter aangedring op ‘n keisersnit. Dus het ek en Pappa ons op ‘n … Lees voort

Posted in Liefkind | 1 Kommentaar

In eie hand

Onlangs vra ‘n mater my uit oor die leier van ‘n bediening waar hy oorweeg om betrokke te raak. Ek het ‘n besonder hoë dunk van die betrokke leidster en besing met oordaad haar lof. ‘Sy is ‘n wonderlike, nederige, … Lees voort

Posted in Inspirasie, Mymeringe | Lewer kommentaar

Teenstrydigheid

Ek moes my laerskooldogter help om voor te berei vir ‘n toets in Natuurwetenskap. Ek moes my dogter leer dat alle diere uit amfibieë ontwikkel het. Ek moes my dogter leer dat diere se ledemate uit vinne ontwikkel het. Ek … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

‘Paired Reading’ vir kinders met leesprobleme

‘n Kundige in die veld het onlangs vir my inligting gegee oor hoe om kinders te help wat nie vlot lees nie. Ek het die beginsel van ‘Paired Reading’ leersaam en interessant gevind. Dit is bedoel vir kinders in die … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Reisgenote

‘We’re all just walking each other home’ Vandag ervaar ek die behoefte om ‘n oomblik stil te staan by elkeen wat my vooruitgegaan het huis toe. Elke hartsmens wie se reis vroeër as myne geëndig het. Jan, ‘n vars verlies. … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | Lewer kommentaar

A risk worth taking

If you choose to get close to people, there is always a risk involved. If you open your heart up to people, you may end up getting hurt. But today, saying my last farewell to a friend whom God brought … Lees voort

Posted in Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar

‘n Baie Besondere Naweek

Dit gebeur nie baie nie, maar soms kom daar ‘n naweek waarin besondere gebeure op ‘n streep ingeryg word, sodat ek dit altyd wil onthou as die BAIE BESONDERE naweek. Vandaar die begeerte om dit in my woord-album (blog) neer … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Eetsake

Vier maande in ons banting-journey in, besluit ek om my cholesterol te toets, na aanleiding van ‘n artikel wat ek in ‘n tydskrif raakgelees het. Die outeur is ‘n gerespekteerde, maar duidelike anti-banting dieetkundige. Die valbyl val op die beslissing … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar