Monthly Archives: April 2015

Anika

Ek het haar presies ‘n jaar gelede tydens ‘n kampnaweek by Natalia ontmoet. ‘n Lieflike langbeen meisiekind met blonde hare en ‘n oop gesig. Sy was Afrikaanssprekend, goed gemanierd en altyd ontvanklik om ‘n geselsie aan te knoop. Maar tog … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Die verkeerslig-man

Ek sien eerste die boordjie-hemp raak, die kleur van sy das komplimenteer sy broek. So ‘n netjies geklede man sien ek dese dae nie eers meer by die kerk raak nie. Dan lees ek die hartseer storie storie wat die … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Arendsnes

Dis om ‘n stewige spanbou sessie met Liefman te deel – operasie TentStaanMaak. Dis om op CampMaster stoele te sit, kampkoffie uit blou blikbekers te drink, en lang filosofiese gesprekke te deel. Dit om tyd te laat stilstaan in ‘n … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar