Monthly Archives: Maart 2018

‘n Dag in die tronk

Vandat ons gehoor het van die werksbesoek aan ‘n biblioteek in ‘n tronk, was ek en die ander vroulike kollegas in die span, bra senuweeagtig oor die vooruitsig. Ons is boonop vergas op staaltjies uit vorige besoeke, waarvan sommige ons … Lees voort

Posted in Ligweg | 2 Kommentaar

Servet of voorskoot

Ek woon onlangs ‘n erediens in my kerk by waar ‘n besonder treffende boodskap gelewer word. Dit word een van daardie boodskappe wat ek nog lank gaan onthou. Die boodskap vorm deel van ‘n reeks oor dissipellskap, gebasseer op die … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Totsiens, Generaal!

Ek stem saam met baie van die kommentaar oor die dood van Billy Graham. ‘n Mens ervaar gemengde gevoelens. Daar is die gewone hartseer wat enige doodsberig bring. Hoewel ek hom nie persoonlik geken het nie, is daar familie wat … Lees voort

Posted in Hemellinge, Inspirasie | 1 Kommentaar

Motorwag-sage

Ek het alle simpatie met motorwagte wat hul brood en botter by inkopiesentrums verdien. Veral aangesien ek gehoor het dat hulle die oorbaadjie wat hul moet dra om hul nering te kenne te gee, op ‘n daaglikse basis moet huur! … Lees voort

Posted in Mymeringe | 2 Kommentaar

Klein Magneet

Tans is een van die lekkerste dinge in my lewe om tyd te spandeer saam met Klein Magneet. Klein Magneet is fluks aan’t vier aan haar tweede verjaardag. Sy is onbeskaamd lief vir die lewe, sonder enige filters of vooropgestelde … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

‘n Dag in die township

Ek het onlangs vir werksdoeleindes ‘n skoolbiblioteek in ‘n township besoek. Die ondervinding was ryk en diep aan betekenis, wat my terstond genoop het om pen en papier nader te trek. Met die aanstap na die amptelike gebou van die … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Nalatenskap

Die nuus oor haar dood het ‘n storm op vele vlakke in my binnekant ontketen. Ek het jare gelede vir ‘n geruime tyd ‘n werksplek met haar gedeel. ‘n Innemende, sprankelende vrou. Pragtige gelaat, lank en slank. Almal het van … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 2 Kommentaar

Self-terapie

Ek beleef nou een dag ‘n potblou Maandag. My werksdag beslaan uit twee uitmergelende vergaderings, wat in so ‘n druk skudele ingeprop word dat ek nie eers tyd kry om die middagkossie wat ek sorgvuldig by die huis berei het, … Lees voort

Posted in Leefstyl | 2 Kommentaar

Krag van Woorde

My Graad-7 dogter vertel tydens aandete van twee insidente by haar skool. Albei insidente spel die belangrik rol wat ‘n onderwyser/es in ‘n skolier se lewe speel, baie goed uit. In die eerste insident het haar register onderwyseres vertel dat … Lees voort

Posted in Inspirasie | 5 Kommentaar