Monthly Archives: Oktober 2012

My groot val

Saterdag gaan ek en my Sus oudergewoonte vir ons ‘long run’. Alles gaan goed vir die eerste 7km. Ons praat ons harte leeg, en stem saam, hierdie hardloopsessies is die beste terapie in die wêreld. Toe mis ek ‘n sement … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

‘n Wonderwerk in lewende lywe

‘n Paar jaar gelede kontak my Sus my baie onsteld met ‘n gebedsversoek. ‘n Kollega van haar het vermoedelik ‘n beroerte gehad en omdat hy alleen woon was daar niemand wat kon sorg dat hy vinnig mediese aandag kry nie. … Lees voort

Posted in Geestelik, Inspirasie | Lewer kommentaar

Happy Birthday!

Almal is uitbundig bly om deel te wees van jou verjaardag viering op jou huis se breë stoep. Jy is nie eintlik een vir ‘op-dress’ nie, maar die halsnoer om jou nek en bypassende oorbelle vertel dat hierdie okkasie vir … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar