Monthly Archives: Augustus 2016

Mister Thomas

Mister Thomas is ‘n man van so ietsie oor die sestig.    Hy het raafswart hare en  welige wenkbroue.   Daar is ‘n weerloosheid in sy oë, maar sy innemende glimlag vermuwe elke hart wat hy teëkom.      Ek het … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 2 Kommentaar

BabaNiggie

Ons almal was oorstelp oor die nuus dat BabaNiggie in aantog is. Dit is… almal behalwe Liefkind. Sy het onmiddelik intens bedreig gevoel deur die blye nuus. Sou ek haar in my skoene indink, kon ek haar weifeling verstaan. Liefkind … Lees voort

Posted in Hartsmense | 1 Kommentaar

Toebroodjie-generasie

In die laaste paar jaar het ek van ‘n skuif in my denke betreffende my verhouding met my ouers bewus geword. Ek is in die bevoorregte posisie om ‘n besonder innige band met my ouers, sowel as met my suster … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Sosiale kringe teenoor ouderdom

Ek luister nou een dag na ‘n praatjie waar beweer word dat, hoe ouer mense word, hoe kleiner hulle sosiale kring word. Nuuskierige wetenskaplikes het die teorie onder ape gaan toets. Hul bevind toe wraggies dat dit met ape ook … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Ouerskapstyl aanpassings vir tieners

As daar een les is wat ek betreffende ouerskap geleer het, is dit die volgende: Sodra jy dink jy het die storie mooi onder die knie, betree jou kind ‘n nuwe fase en dan weet jy van voor af niks … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Planne met aknee

Hare- en velsorg is vir menige vroue belangrik. Ek is van mening dat die gemiddelde vrou se voorkoms heelwat verraai van hoe dit innerlik met haar gaan en hoe sy oor haarself dink. ‘n Keurig versorgde vrou is myns insiens … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Augustus

Om te sê dat ek nie ‘n wintermens is nie, is om dit ligtelik te stel. Ek verpes Augustus! Van al die maande in die jaar, is Augustus my mins gunsteling maand. Die koue… die wind…. die stof…. En dit … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

God in klein dingetjies

Liefkind kom huis toe met die opdrag dat sy ‘n geel T-hemp na haar skoolkonsert moet dra. Een met langmoue, besluit sy voorts, dit is immers tans vrieskoud in ons stad. Na ‘n vinnige draai in ‘n nabygeleë inkoposiesentrum besef … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Kon ek maar…

Ek hoor nou een dag van iemand wat haar vaste betrekking vaarwel toeroep om voltyds boervrou te speel. Ek maak daarvan melding teenoor ‘n vriendin, wat by die aanhoor daarvan opreg besorgd uitroep: ‘O nee, wat gaan sy die heel … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar