Monthly Archives: Februarie 2023

Agtien

Jy is vandag agtien jaar oud. Ek kan dit skaars glo. Maar dis goed en reg so. Dis tyd. Jy is gereed vir die grootmenslewe. My diepdenkende filosoof. Van kleintyd af het jy waardering vir die dieper dinge in die … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar

Pa is in my tuin

‘n Kort tydjie na my pa se dood het die struikie wat so welig langs sy trotse Koi-visdam by my grootwordhuis gedy het, in die harde sement op my stoep reg voor my slaapkamervenster opgekom. Baie kilometers van my grootwordhuis … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | 2 Kommentaar