Monthly Archives: September 2018

Die verskil

Dit mag wees dat die lewe hom nie altyd regverdig behandel het nie. Dat hy ‘n gewone, stabiele opvoeding sou verkies. Dat hy sou wou grootword in ‘n huis met ‘n pa en ‘n ma wat altyd lief was vir … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Iemand gee om

Ons staan in die ry voor die kasregister en wag vir ons beurt om vir die aankope in ons mandjie te betaal. Ek hou haar onderlangs dop, die dame wie se werk dit is om aankope in inkopiesakke weg te … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Laaste totsiens

Sy was ‘n kort vroutjie met ‘n groot gees. ‘n Vrou van formaat. ‘n Raakvatter en ‘n planmaker. Sy het maklik geglimlag en onderhoudend gesels, elke gesprek deurspek met humor. Sy was geliefd en bemind in haar omgewing. Sy het … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

‘n Tiener se verhoudingsraad

‘Ma weet mos, daai ou wat so baie van my hou? My vriendin het vandag vir hom gevra hoekom hy van my hou’, gesels my jong tienermeisiekind met my. ‘Ja, en wat sê hy toe?’, wil ek weet. ‘Hy sê … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Sportprestasie en emosionele intelligensie

Ek het onlangs ‘n baie insiggewende boek deur Ronél le Roux gelees, met die titel ‘Verbeter jou sportprestasie deur emosionele intelligensie’. Volgens die outeur kan emosies ‘n deurslaggewende rol in sportprestasie speel. My eie belewenis beaam die siening. By die … Lees voort

Posted in Hardloop | 1 Kommentaar

Friendship

Some may find it odd, the composition of the friendship. The most prominent thing that the members of the group have in common, may well be diversity! Diversity in terms of gender, race, language as well as marital status. They … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Divine assignment

My friend who is closer than a brother, shared a statement with me which he received on social media. ‘Beautiful is a woman in alignment with her divine assignment’. When I was a young Christian, I often wondered what my … Lees voort

Posted in Geestelik, Inspirasie | Lewer kommentaar

Kleintyd se familiekuiers

Elke Sondagmiddag is ons gesin in die motor geboender en het ons die halfuur lange rit na ons verlangse familie in ‘n piepklein dorpie onderneem. In my later hoërskooljare het dié eskursies vir my baie opwindend geword. Dit was waar … Lees voort

Posted in Gister se dinge | 1 Kommentaar

Die M-woord

‘Ek mis die bliss van my vrou se PMS-dae’, lees ek onlangs hoe ‘n man in ‘n tydskrif-artikel die draak steek met sy vrou se menopause-simptome. Van PMS, en veral wat daarmee saamgaan, neem ek met ‘n blye hart afskeid. … Lees voort

Posted in Leefstyl | 2 Kommentaar