Monthly Archives: November 2018

Samevatting van ‘n laerskoolloopbaan

My graad-sewe dogter het die laaste Afrikaanse mondeling van haar laerskool-loopbaan oor die volgende onderwerp geskryf: ‘My gunsteling dag van my laerskoolloopbaan’. Die skrywe kom diep uit haar hart, en met haar toestemming plaas ek dit graag op my blog. … Lees voort

Posted in Liefkind | 1 Kommentaar

Vind hoop

My laerskooldogter vertel van ‘n staaltjie soos deur die skoolhoof in sy boodskap tydens ‘n saal-byeenkoms beskryf. Dit gaan naamlik oor ‘n eksperiment met twee muise wat in ‘n emmer water moes swem; met die oogmerk om te kyk watter … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Nuwe gewoontes

Hierdie ma was hande in die hare oor die stand van haar tienerkind se deurmekaar slaapkamer. Ek is in die bevoorregte posisie om gedurende die week ‘n huishulp te hê wat die huis min of meer regpluk, maar oor naweke … Lees voort

Posted in Ouerskap | 3 Kommentaar

Kersie-storie

Die Kersie bergwedloop in Ficksburg is een van my gunsteling wedlope van die hele jaar. Verlede jaar het ek beplan om saam met ‘n klomp hardloopmaters douvoordag die oggend deur te ry om aan die wedloop deel te neem, maar … Lees voort

Posted in Hardloop | 1 Kommentaar

Beauty spot

Daar word tans op gereelde basis ‘n advertensie op televisie vertoon wat my aan die dink sit. Die volgende vraag word aan ‘n reeks pragtige meisies gestel: ‘What is your beauty spot?’ Die eerste skoonheid antwoord, ‘My hair…’, terwyl sy … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Twintig!

Ek onthou die eerste maal dat ek jou gesien het soos gister. Ek het ‘n straat gekruis, en opgekyk in jou gesig waar jy van die teenoorgestelde kant af gekom het. Jy het my beloon met die breedste, gulhartigtigste, innemendste … Lees voort

Posted in Liefde | 2 Kommentaar

Nagklub na ligklub

Liefman kom huis toe met ‘n foto wat hy in ons stad met sy selfoon geneem het. Dit is geneem in ‘n hoek van wat, tot onlangs toe nog, ‘n kerk se administratiewe gebou was. Op die foto pryk ‘n … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Budgie-hok ouerskapstyl

Liefkind kla dat die poeierblou budgie in die hok gedurig pik na die mannetjie-maat, sodat die arme knaap al heel verwilderd daar uitsien. ‘Ek het simpatie met die budgie’, deel ek my mening. ‘Budgies is gemaak om vry te vlieg. … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

The temptations as described in Luke 4

Recently I listened to a sermon at church about Luke 4, where Satan came to tempt Jesus. Jesus, full of the Holy Spirit, left the Jordan and was led by the Spirit into the wilderness, where for forty days he … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar